Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en ander persone wat in die skedule genoem word. Ongeluk beteken ’n gebeurtenis wat buite die liggaam is, wat u nie kon vermy nie, wat u nie beplan het nie en wat u nie kon verwag of voorsien het nie.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en enigeen wat ons ingevolge hierdie afdeling verseker. U Rekenaar beteken enige rekenaar en toebehore wat aan u behoort. Dit sluit in die toetsbord, monitor, drukker en enige ander toebehore insluitende sagteware, wat in die skedule beskryf word.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en ander persone wat ons ingevolge hierdie afdeling verseker. Huis beteken die hoofgebou en geboue verbind aan die hoofgebou met ’n deur (aangrensende geboue) geleë by die adres wat in die skedule aangedui word. Dit is die Huis waarin u permanent woon. Tensy andersins gemeld in die skedule, moet die geboue en aangrensende geboue uit baksteen, klip of beton bestaan met ’n leiklip-, xxxx-, metaal-, beton- of asbesdak. Buitegeboue beteken die afsonderlike geboue op u eiendom, byvoorbeeld huishoudelike buitegeboue, huiskantore en privaat motorhuise wat ook by die adres is wat in die skedule aangedui word. Xxxxx xxxxxx aangedui in die skedule, moet die Buitegeboue uit baksteen, klip of beton bestaan met ’n leiklip-, xxxx-, metaal-, beton- of asbesdak.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en ander persone wat ons ingevolge hierdie afdeling verseker. Algemeen: • u klerasie en persoonlike items wat ’n mens normaalweg xxx aanhê of dra; • u persoonlike toerusting wat ’n mens wat aan sport deelneem, normaalweg xxx dra of gebruik; • Huishoudelike Goedere insluitende kruideniersware, wat u na en van enige plek van aankoop, herstel of vernuwing vervoer. Gespesifiseerd: • items gelys in die skedule; • geld, tjeks of soortgelyke dokumente indien in die skedule aangedui.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en ander gereelde bestuurders wat in die skedule Voertuig beteken die versekede voertuig wat in die skedule genoem is of die vervangingsvoertuig, xxxx toepaslik. Dit sluit die fabriektoegeruste bybehore en onderdele wanneer hulle in of op die voertuig is, in. Vervangingsvoertuig beteken enige voertuig in kategorieë A-C hieronder (tipes voertuie wat ons verseker). Dit sluit in voertuie wat u huur, verhuur of tydelik gebruik as ’n vervanging vir die versekerde voertuig terwyl die versekerde voertuig in is vir ’n diens of herstelwerk deur die motorhandel.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en enigeen wat ons ingevolge hierdie afdeling verseker. Vir sekere watervaartuie moet die romp, die motor, die toebehore en spesiale toerusting in die skedule gespesifiseer word. Ander watervaartuie xxxx waterponies byvoorbeeld word verseker as ’n hele eenheid. In hierdie geval sluit die watervaartuig die romp, bowerk monterings, masjinerie, enjins, motore, bykomstige watervaartuig, ratwerk en enige toerusting wat gewoonlik saam met die watervaartuig verkoop word, in. Hierdie versekeringsafdeling sluit nie sleepwaens in nie.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en enigeen wat ons ingevolge hierdie afdeling verseker.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en ander persone wat in die skedule genoem word.
Definisies in hierdie afdeling. U beteken die polishouer en xxxxx xxxxx wat ons ingevolge hierdie afdeling verseker.