Wat ons verseker Voorbeeld Klousules

Wat ons verseker. 8.3.1 Ons vergoed u indien ’n versekerde item toevallig verlore of beskadig word.
Wat ons verseker. Verlies of skade aan die watervaartuig 10.3.1 Ons vergoed u vir verlies van of skade aan die watervaartuig tot die perk aangedui in die skedule. 10.3.2 Ons vergoed u vir die xxxxx xx die onderwatergedeelte van die romp xx xxxx (kyk vir skade) nadat dit gestrand het. Die koste moet redelik wees, en moet vir die doel van xxxxxxx xxxx. Ons vergoed u selfs al is daar geen skade aan die romp nie. Ons vergoed u tot by die perk aangedui in die skedule. 10.3.3 Ons vergoed u vir alle redelike noodkoste wat u spandeer om verlies of skade wat deur hierdie polis gedek is, xx xxxxx of te verminder. Dit sluit in die xxxxx xx die watervaartuig xx xxxx. Ons vergoed u tot by die perk aangedui in die skedule. Indien ander persone u watervaartuig gebruik 10.3.4 Ons vergoed u indien iemand anders die watervaartuig met u toestemming gebruik en daar is verlies of skade aan die watervaartuig. Die xxxxx xxxxxxx moet die Bepalings, Voorwaardes en Uitsluitings van hierdie polis nakom. Dit is u verantwoordelikheid xx xxxxx xx xxxx dat enige persoon wat u watervaartuig bestuur of gebruik, bewus is van die Bepalings, Voorwaardes en Uitsluitings van hierdie polis. Ons vergoed u nie indien die xxxxx xxxxxxx die operateur of werknemer van ’n skeepswerf, herstelwerf, sleephelling, jagklub, marina, watervaartuig-verkoopdiens of soortgelyke bedryf is nie. 10.3.5 Ons vergoed u vir enige mediese onkoste wat u spandeer weens ’n besering aan ’n persoon op die watervaartuig wat ontstaan uit ’n ongeluk. Ons vergoed u tot en met die perk in die skedule vir enige enkele ongeluk. Ons vergoed u nie indien die beseerde persoon deur enige ander versekering, insluitende mediese hulp, gedek is nie. 10.3.6 Ons vergoed u vir enige brandbestryding- of brandblus-onkoste waarvoor u aanspreeklik is indien die watervaartuig in gevaar van die brand was. Ons vergoed u tot en met die perk aangedui in die skedule.
Wat ons verseker. Ons vergoed u vir regskoste wat ons skriftelik goedgekeur het, met betrekking tot die volgende: 12.3.1 n siviele hofsaak deur u; 12.3.2 n siviele hofsaak teen u; 12.3.3 verdediging van strafbare aanklagte teen u.
Wat ons verseker. Ons vergoed vir ontvallingsonkoste 14.3.1 Indien u sterf aan natuurlike oorsake of weens ’n ongeluk, vergoed ons u, u boedel of u begunstigde vir die ontvallingsonkoste xxxx aangedui in die skedule. Xxxxxxxxxxxxxxxxxx is koste vir die begrafnis.
Wat ons verseker. Ons vergoed vir skielike meganiese en elektriese skade aan die versekerde item wat u nie kon voorsien nie. Ons vergoed u indien, ten tye van die skade, die versekerde item: 16.3.1 in u Huis was; 16.3.2 in xxxxxxxx na ’n plek vir diens of herstelwerk was; 16.3.3 in ’n plek vir diens of herstelwerk was.
Wat ons verseker. Premies in die geval van oorbodigheid of u itdiensstelling Ons betaal die premies vir hierdie polis indien u oorbodig raak of uitdiens gestel word.
Wat ons verseker. Ons vergoed u vir alle bedrae wat u wettiglik aanspreeklik is om te betaal as gevolg van enige wettige verrigtinge teen u vir enige onredelike arbeiduitvoering.
Wat ons verseker. U moet dekking hê ten tye van die identiteitdiefstal 18.3.1 Ons vergoed u slegs ingevolge hierdie afdeling indien die volgende voorwaardes nagekom is: 18.3.1.1 die Identiteitdiefstal (soos hieronder beskryf) vind plaas; 18.3.1.2 n eis word teen u ingebring deur ’n krediteur of invorderingsagentskap of iemand wat namens hulle optree of u word bewus van ’n moontlike eis ingevolge hierdie afdeling. 18.3.2 U kan eis vir Identiteitdiefstal wat enige tyd plaasgevind het vanaf die begindatum van hierdie afdeling tot een jaar na die einddatum van hierdie afdeling van die polis.
Wat ons verseker. 9.3.1. Ons verseker die voertuig genoem in die skedule of enige vervangingsvoertuig. 9.3.2. Die maksimum vergoeding wat ons vir ’n vervangingsvoertuig gee, is nie meer as die kleinhandels- of ooreengekome waarde van die versekerde voertuig xxxx aangedui in die skedule nie. Tipe voertuie wat ons verseker: A Motors privaatmotorvoertuie B Ligte met bruto voertuiggewig van 3 500 kg of afleweringsvoertuie minder (LAV’s) C 4x4- en 4x2-voertuie ’n 4x4-of 4x2-voertuig van nie meer nie as 3 500 kg bruto voertuiggewig D Motorfietse en Motorfietse (standaard twee- en verwante voertuie driewielpadmotor- fietse) bromponies (met of sonder ’n syspanwa) drie- en vierwiel- aangedrewe gemotoriseerde voertuie (vierwielers, veldmotorfietse, alle-terrein- voertuie) E Xxxxxxxxx en ’n woonwa of sleepwa, insluitende sy vaste sleepwaens bybehore.Die woonwa of sleepwa moenie self-aangedrewe wees nie F Gholfkarre ’n gemotoriseerde of battery-aangedrewe motor wat ontwerp is vir vervoer op ’n gholfbaan G Trekkers gebruik vir ’n self-aangedrewe trekker of grassnyer ontspannings- wat gebruik word vir huishoudelike of doeleiendes ontspannings-doeleindes (byvoorbeeld om gras te sny by u Privaathuis, of vir die tewaterlating van ’n watervaartuig)
Wat ons verseker. 4.3.1 U moet na u skedule kyk om xx xxxx of u Xxxxx versekering vir Huishoudelike Goedere het, of slegs Beperkte versekering. 4.3.2 Hierdie versekering bied vergoeding vir verlies of skade aan Huishoudelike Goedere veroorsaak deur versekerde gebeurtenisse. Huishoudelike Goedere moet aan u behoort of u verantwoordelikheid wees en moet gebruik word vir u eie privaat doeleindes, en sluit die volgende in: 4.3.2.1 Goedere in u Huis en Buitegeboue tot en met die perke wat in die skedule aangedui word, byvoorbeeld: • persoonlike besittings (klere, handsakke); • toerusting en toestelle (oudiovisueel, stofsuiers, yskaste); • meubels; • buitenshuise en tuin-items; • geld en ander onderhandelbare instrumente (tjeks), xxxx xxxxx aangedui 4.3.2.2 Besigheidsgoedere en -toerusting tot en met die perke in enige 12-maande- tydperk wat in die skedule aangedui word. Hierdie goedere en toerusting moet in die Huis of Buitegeboue gehou word. Voorbeelde sluit in: • rekenaars, skootrekenaars, drukkers, skandeerders en sagteware; • kantoormeubels.