Common use of DEFINISIES Clause in Contracts

DEFINISIES. Hierdie definisies is van toepassing op die hele polis. Kyk asseblief na die definisies wat spesifiek is tot elke afdeling aan die begin van die afdeling U beteken die persoon wat in die skedule as die polishouer genoem word. In sekere afdelings sluit dit u xxxx en familie in wat by u woon en wat finansieël van u afhanklik is. Kyk na elke afdeling om te xxxx xxx ons verseker. Ons beteken Old Mutual Insure Beperk, registrasienommer 1970/006619/06. Xxxx beteken ‘n person wat: • die metgesel van die polishouer is in enige huwelik, siviele verbintenis of gewoonteverbintenis wat deur die Suid- Afrikaanse reg erken word; of • saam met die polishouer xxx in ’n verhouding wat bedoel is om permanent xx xxxx en in die skedule genoem word. Begunstigde beteken die persoon wat u kies en wie se naam in die skedule verskyn om vergoeding te ontvang as u sterf. Verjaardatum beteken die datum 12 maande na die Begindatum van u polis, xxxxx x xxxxx dit spesifiek anders meld. Gevolglike verlies beteken enige bykomende verlies of skade wat ontstaan as gevolg van die versekerde verlies of skade. Bybetaling beteken die eerste bedrag wat u moet betaal voordat ons u vergoed vir ’n eis. Uitsluitings beteken ’n gebeurtenis, verlies of skade wat nie verseker is nie. Aanspreeklikheid beteken verantwoordelikheid volgens wet. Word aanspreeklik gehou beteken word aanspreeklik gehou volgens wet deur ’n Suid- Afrikaanse Hof. Kan beteken “is geregtig op”. Versekerings- tydperk beteken vir jaarlikse polisse: • die tydperk vanaf die Begindatum van u versekering tot die verjaardatum; vir maandelikse polisse: • die tydperk vanaf die Begindatum van u versekering tot dieselfde dag van die maand een maand later. Begindatum Begindatum beteken die laatste van die volgende datums: • die datum waarop versekering begin, xxxx in die skedule aangedui; • die datum waarop enige verandering aan u polis van krag word. Skedule Dit wys die soort versekering wat u gekoop het, die mense wat verseker is, die versekeringstydperk, die bedrae waarvoor u verseker is, die bybetalings wat geld en die premie wat u moet betaal; enige veranderings aan u xxxxx xxx in u skedule aangedui word en xxx xxxx van u polis uitmaak. 2.2.

Appears in 1 contract

Samples: www.msbia.co.za

DEFINISIES. Hierdie definisies is van toepassing op die hele polis. Kyk asseblief na die definisies wat spesifiek is tot elke afdeling aan die begin van die afdeling afdeling. U beteken die persoon wat in die skedule as die polishouer genoem word. In sekere afdelings sluit dit u xxxx en familie in wat by u woon en wat finansieël finansieel van u afhanklik is. Kyk na elke afdeling om te xxxx xxx ons versekervir wie verseker is. Ons beteken Old Mutual Insure & Federal Versekeringsmaatskappy Beperk, registrasienommer 1970/006619/06. Xxxx beteken n person persoon wat: • die metgesel van die polishouer is in enige huwelik, siviele verbintenis of gewoonteverbintenis wat deur die Suid- Suid-Afrikaanse reg erken word; of • saam met die polishouer xxx in ’n verhouding wat bedoel is om permanent xx xxxx en in die skedule genoem word. Aanspreeklikheid beteken verantwoordelikheid volgens wet. Begunstigde beteken die persoon wat u kies en wie se naam in die skedule verskyn om vergoeding te ontvang as u sterf. Verjaardatum beteken die datum 12 maande na die Begindatum van u polis, xxxxx x xxxxx dit spesifiek anders meld. Gevolglike verlies beteken enige bykomende verlies of skade wat ontstaan as gevolg van die versekerde verlies of skade. Bybetaling beteken die eerste bedrag wat u moet betaal voordat ons u vergoed vir ’n eis. Uitsluitings Gevolgskade beteken enige bykomende verlies of skade wat ontstaan as gevolg van die versekerde verlies of skade. Kan beteken “is geregtig op”. Uitsluiting beteken ’n gebeurtenis, verlies of skade wat nie verseker is nie. Aanspreeklikheid Verjaardatum beteken verantwoordelikheid volgens wetdie datum 12 maande na die begindatum van u polis, xxxxx x xxxxx dit spesifiek xxxxxx xxxx. Word aanspreeklik gehou beteken word aanspreeklik gehou volgens wet deur ’n Suid- Afrikaanse Hof. Kan beteken “is geregtig op”. Versekerings- tydperk Versekeringstydperk beteken vir jaarlikse polisse: die tydperk vanaf die Begindatum begindatum van u versekering tot die verjaardatum; vir maandelikse polisse: die tydperk vanaf die Begindatum begindatum van u versekering tot dieselfde dag van die maand een maand later. Begindatum Begindatum Word aanspreeklik beteken die laatste van die volgende datums: • die datum waarop versekering begin, xxxx in die skedule aangedui; • die datum waarop enige verandering aan u polis van krag word. Skedule Dit wys die soort versekering wat u gekoop het, die mense wat verseker is, die versekeringstydperk, die bedrae waarvoor u verseker is, die bybetalings wat geld en die premie wat u moet betaal; enige veranderings aan u xxxxx xxx in u skedule aangedui word en xxx xxxx van u polis uitmaakaanspreeklik gehou volgens wet deur ’n gehou Suid-Afrikaanse Hof. 2.2.

Appears in 1 contract

Samples: Persoonlike Versekeringspolis

DEFINISIES. Hierdie definisies is van toepassing op die hele polis“Administrateur” beteken Legalex (Edms) Bpk, registrasie nommer 2003/003715/07. Kyk asseblief na die definisies wat spesifiek is tot elke afdeling aan die begin van die afdeling U beteken die persoon wat in die skedule as die polishouer genoem word. In sekere afdelings sluit dit u xxxx en familie in wat by u woon en wat finansieël van u afhanklik is. Kyk na elke afdeling om te xxxx xxx ons verseker. Ons beteken Old Mutual Insure Beperk, registrasienommer 1970/006619/06. Xxxx “Administrasiefooi” beteken ‘n person wat: • bedrag gelykstaande aan die metgesel eerste Premie wat gelyktydig daarmee eenmalig deur die Versekerde aan die Versekeraar betaalbaar is. “Datum van Dekking” beteken, xxxxx xxxxxx hierin bepaal, die datum van ontvangs van die polishouer is in enige huwelik, siviele verbintenis of gewoonteverbintenis wat derde Premie deur die Suid- Afrikaanse reg erken word; Versekeraar. “Dekking” beteken skadeloosstelling van die Versekerde vir Regskoste deur die Versekeraar. “Dekkingslimiet” beteken die beperking in geldwaarde van Dekking per Regsgeding of • saam met die polishouer xxx in ’n verhouding wat bedoel is om permanent xx per Jaar, xxxx en omskryf in die skedule genoem wordPolisskedule. Begunstigde “Eis” beteken die persoon wat u kies en wie se naam in proses waardeur die skedule verskyn om vergoeding te ontvang as u sterfVersekerde aansoek doen xx Xxxxxxx op die voorgeskrewe Eisvorm. Verjaardatum “Eisvorm” beteken die Administrateur se voorgeskrewe vorm waarop Eise ingedien word, tesame met relevante inligting, dokumente, bewyse en aanhangsels. “Genomineerdes” beteken die Versekerde se eggenoot en hulle minderjarige kinders, wie deur die Versekerde skriftelik aan die Versekeraar genomineer is. “Jaar” beteken die periode bereken vanaf datum 12 maande na die Begindatum van u polis, xxxxx x xxxxx dit spesifiek anders meld. Gevolglike verlies beteken enige bykomende verlies of skade wat ontstaan as gevolg ontvangs van die versekerde verlies of skade. Bybetaling beteken die eerste bedrag wat u moet betaal voordat ons u vergoed vir ’n eis. Uitsluitings beteken ’n gebeurtenis, verlies of skade wat nie verseker is nie. Aanspreeklikheid beteken verantwoordelikheid volgens wet. Word aanspreeklik gehou beteken word aanspreeklik gehou volgens wet deur ’n Suid- Afrikaanse Hof. Kan beteken “is geregtig op”. Versekerings- tydperk beteken vir jaarlikse polisse: • die tydperk vanaf die Begindatum van u versekering Premie tot die verjaardatum; vir maandelikse polisse: • die tydperk vanaf die Begindatum van u versekering tot dieselfde laaste dag van die maand een maand latervan ontvangs van die twaalfde Premie en elke ooreenstemmende periode van ontvangs van elke twaalfde Premie daarna. Begindatum Begindatum “Polis” beteken die laatste versekeringsooreenkoms tussen die Versekerde en die Versekeraar xxxx vervat in die Terme en Voorwaardes en die Polisskedule. “Polisskedule” beteken die dokument hierby aangeheg, waardeur die tipe Polis identifiseer en die omvang van voordele en Dekking waarop die Versekerde geregtig is, omskryf word. "Polisdatum" beteken die datum van ontvangs deur die Versekeraar van die volgende datums: • eerste Premie en Administrasiefooi. “Premie” beteken die datum waarop versekering begin, bedrag betaalbaar deur die Versekerde aan die Versekeraar xxxx uiteengesit in die skedule aangedui; • Polisskedule, maar uitgesluit die datum waarop Administrasiefooi. “Prokureur” beteken ‘n praktiserende prokureur aangestel deur die Versekeraar of die Administrateur om die Versekerde in ‘n Regsgeding te verteenwoordig. “Regsgeding” beteken enige verandering aan u polis regsproses, behalwe regsprosesse in hierdie Polis uitgesluit. "Regskoste" beteken professionele fooie en uitgawes, redelikerwys gehef of aangegaan deur ‘n Prokureur ter verteenwoordiging van krag die Versekerde in ‘n Regsgeding voortspruitend uit ‘n Versekerde Gebeurtenis, behalwe kostes uitgesluit in hierdie Polis. “Terme en Voorwaardes” beteken hierdie dokument. “Versekeraar” beteken Guardrisk Versekerings Maatskappy Beperk, registrasie nommer 1992/001639/06. "Versekerde" beteken die persoon of entiteit (na gelang van die geval) ten xxxxxx xxx xxx hierdie Polis uitgereik word. Skedule Dit wys die soort versekering “Versekerde Gebeurtenis” beteken enige onvoorsienbare gebeurtenis wat u gekoop hetdien as skuldoorsaak vir ‘n Regsgeding, die mense wat verseker is, die versekeringstydperk, die bedrae waarvoor u verseker is, die bybetalings wat geld en die premie wat u moet betaal; enige veranderings aan u xxxxx xxx behalwe gebeurtenisse uitgesluit in u skedule aangedui word en xxx xxxx van u polis uitmaakhierdie Polis. 2.22.

Appears in 1 contract

Samples: legalex.co.za

DEFINISIES. Hierdie definisies is “Administrateur” beteken Legalex (Edms) Bpk, registrasie nommer 2003/003715/07. “Datum van toepassing op Dekking” beteken die hele polis. Kyk asseblief na die definisies wat spesifiek is tot elke afdeling aan die begin datum van ontvangs van die afdeling U derde Premie deur die Versekeraar, behalwe Regsgedinge verbandhoudend met onbestrede egskeidings, huweliks- en familiereg waar Xxxxxxx xxxxxxx word teen ontvangs van die sesde Premie. Genomineerdes se Datum van Dekking word soortgelyk bereken vanaf datum van nominasie. “Dekking” beteken skadeloosstelling van die Versekerde vir Regskoste, xxxx hieronder gedefinieer. “Dekkingslimiet” beteken die persoon wat beperking in geldwaarde van Dekking per Regsgeding of per Jaar, xxxx omskryf in die skedule as die polishouer genoem wordPolisskedule. In sekere afdelings sluit dit u xxxx en familie in wat by u woon en wat finansieël van u afhanklik is. Kyk na elke afdeling om te xxxx xxx ons verseker. Ons beteken Old Mutual Insure Beperk, registrasienommer 1970/006619/06. Xxxx “Eggenoot” beteken ‘n person wat: • persoon met wie die metgesel Versekerde xxxxxx getroud is, asook enige lewensmaat. “Eis” beteken die proses waardeur die Versekerde aansoek doen xx Xxxxxxx op die voorgeskrewe Eisvorm. “Eisvorm” beteken die Administrateur se voorgeskrewe vorm waarop Eise ingedien word, tesame met relevante inligting, dokumente, bewyse en aanhangsels. “Genomineerdes” beteken die Versekerde se eggenoot en hulle kinders onder die ouderdom van die polishouer is in enige huwelik21 jaar, siviele verbintenis of gewoonteverbintenis wat deur die Suid- Afrikaanse reg erken word; of • saam met Versekerde skriftelik aan die polishouer xxx in ’n verhouding wat bedoel is om permanent xx xxxx en in die skedule genoem wordVersekeraar genomineer is. Begunstigde “Jaar” beteken die persoon wat u kies en wie se naam in die skedule verskyn om vergoeding te ontvang as u sterf. Verjaardatum beteken die periode bereken vanaf datum 12 maande na die Begindatum van u polis, xxxxx x xxxxx dit spesifiek anders meld. Gevolglike verlies beteken enige bykomende verlies of skade wat ontstaan as gevolg ontvangs van die versekerde verlies of skade. Bybetaling beteken die eerste bedrag wat u moet betaal voordat ons u vergoed vir ’n eis. Uitsluitings beteken ’n gebeurtenis, verlies of skade wat nie verseker is nie. Aanspreeklikheid beteken verantwoordelikheid volgens wet. Word aanspreeklik gehou beteken word aanspreeklik gehou volgens wet deur ’n Suid- Afrikaanse Hof. Kan beteken “is geregtig op”. Versekerings- tydperk beteken vir jaarlikse polisse: • die tydperk vanaf die Begindatum van u versekering Premie tot die verjaardatum; vir maandelikse polisse: • die tydperk vanaf die Begindatum van u versekering tot dieselfde laaste dag van die maand een maand latervan ontvangs van die twaalfde Premie en elke ooreenstemmende periode van ontvangs van elke twaalfde Premie daarna. Begindatum Begindatum “Kinders” beteken die laatste biologiese-, aangenome- of pleegkinders van die volgende datums: • versekerde of sy eggenoot. “Polis” beteken die versekeringsooreenkoms tussen die Versekerde en die Versekeraar xxxx vervat in die Bepalings en Voorwaardes en die Polisskedule. “Polisskedule” beteken die dokument hierby aangeheg, waardeur die tipe Polis identifiseer en die omvang van voordele en Dekking waarop die Versekerde geregtig is, omskryf word. "Polisdatum" beteken die datum waarop versekering begin, van ontvangs deur die Versekeraar van die eerste Premie. “Premie” beteken die bedrag betaalbaar deur die Versekerde aan die Versekeraar xxxx uiteengesit in die skedule aangedui; • Polisskedule. “Prokureur” beteken ‘n praktiserende prokureur aangestel deur die datum waarop Versekeraar of die Administrateur om die Versekerde in ‘n Regsgeding te verteenwoordig. “Regsgeding” beteken enige verandering aan u polis regsproses, behalwe regsprosesse in hierdie Polis uitgesluit. "Regskoste" beteken professionele fooie en uitgawes, redelikerwys gehef of aangegaan deur ‘n Prokureur ter verteenwoordiging van krag die Versekerde in ‘n Regsgeding voortspruitend uit ‘n Versekerde Gebeurtenis, behalwe kostes uitgesluit in hierdie Polis. “Bepalings en Voorwaardes” beteken hierdie dokument. “Versekeraar” beteken Guardrisk Versekerings Maatskappy Beperk, registrasie nommer 1992/001639/06. "Versekerde" beteken die persoon (in sy/haar persoonlike hoedanigheid) of entiteit (na gelang van die geval) ten xxxxxx xxx xxx hierdie Polis uitgereik word. Skedule Dit wys die soort versekering “Versekerde Gebeurtenis” beteken enige onvoorsienbare gebeurtenis wat u gekoop hetdien as skuldoorsaak vir ‘n Regsgeding, die mense wat verseker is, die versekeringstydperk, die bedrae waarvoor u verseker is, die bybetalings wat geld en die premie wat u moet betaal; enige veranderings aan u xxxxx xxx behalwe gebeurtenisse uitgesluit in u skedule aangedui word en xxx xxxx van u polis uitmaakhierdie Polis. 2.22.

Appears in 1 contract

Samples: legalex.co.za