Departemente Voorbeeld Klousules

Departemente. Indien die onderneming in departemente/takke gevoer word waarvan die onafhanklike bedryfsresultate bepaalbaar is, xxx die bepalings kragtens Items 1, 2 of 3 wat verband hou met vermindering in omset/ bruto huurgeld/inkomste en verhoging in bedryfskoste afsonderlik van toepassing wees op elke departement/tak wat deur die skade geraak word, behalwe dat indien die versekerde bedrag kragtens die toepaslike item minder is as die totaal van die (jaarlikse bruto huurgeld) (jaarlikse inkomste) (bedrae verkry deur toepassing van die bruto winskoers) vir elke departement/tak, afgesien daarvan of dit deur die skade geraak is of nie, (op die betrokke jaarlikse omset daarvan) (na verhouding vermeerder indien die aantal maande waarna daar in die omskrywing van skadeloosstellingstydperk xxxxxx word, 12 (twaalf) oorskry), xxx die bedrag betaalbaar na verhouding verminder word. D.