Depositopremie Voorbeeld Klousules

Depositopremie. Aangesien die premies kragtens Items 1, 2 en 3 voorlopig is omdat hulle bereken word op 75% (vyf en sewentig persent) van die versekerde bedrag, is die premies xxxx volg aan aanpassing onderworpe by die verstryking van elke versekeringstermyn: ingeval die bruto wins/bruto huurgeld/inkomste verdien na verhouding vermeerder indien die aantal maande waarna daar in die omskrywing van skadeloosstellingstydperk xxxxxx word, (12) twaalf oorskry gedurende die finansiële jaar wat die naaste saamval met enige versekeringstermyn minder of meer is as 75% (vyf en sewentig persent) van die versekerde bedrag daarop, xxx 'n pro rata premieterugbetaling van hoogstens een derde (1/3) of 'n bykomende premie van hoogstens een derde (1/3) van die voorlopige premie betaal vir sodanige versekeringstydperk ten opsigte van die verskil gemaak word. Indien 'n eis kragtens hierdie afdeling ingestel word, xxx die bedrag betaal of betaalbaar daarop beskou word as werklik verdien. E.