(Derde party) & brand alleenlik (indien in die bylae as van toepassing vermeld) Voorbeeld Klousules

(Derde party) & brand alleenlik (indien in die bylae as van toepassing vermeld). Die aanspreeklikheid van die Maatskappy kragtens Onderafdeling A is uitsluitlik beperk tot verlies of skade voortvloeiend uit brand, selfontbranding, weerlig, ontploffing en die spesiale gevare xxxx omskryf onder die Brand Afdeling van die Polis. Die bepalings ten opsigte van die Geeneiskorting word gekanselleer. 2.