Skade aan buitebande Voorbeeld Klousules

Skade aan buitebande. Trekkers en Stropers (Omvattende xxxxxxx xxxxxx) Die Maatskappy se aanspreeklikheid is hoogstens R35 000 per band gespesifiseer in die Bylae. Dekking is uitgebrei om totale en onherstelbare verlies van die buitebande terwyl aan die items in die Bylae van hierdie Afdeling gemeld as gevolg van skade veroorsaak deur onsigbare of versteekte voor- werpe terwyl op die pad of land of enige ander oppervlak. Die Versekerde xxx na skade op eie koste inspeksie laat uitvoer deur een of meer erkende bande hersteller om vas te stel of die band xxxxxxx xxx word en wat die persentasie slytasie is. Die Versekerde xxx xxx beskou word as eie versekeraar xx xxxx vir die gedeelte gelykstaande aan die waarde van die slytasie. Die Versekerde is verantwoordelik die eerste 5% van die eis minimum R 750 ieder en xxxx xxx. 4.
Skade aan buitebande. Die aanspreeklikheid van die Maatskappy is hoogstens R 5 000 ieder en elke verlies of voorval. Die dekking onder hierdie Afdeling is uitgebrei om totale en onherstelbare verlies van die buitebande terwyl aan die voertuig in die Bylae van hierdie Afdeling gemeld, maar slegs indien omvattend verseker, in te sluit as gevolg van skade veroorsaak deur onsigbare of versteekte voorwerpe terwyl op die land of enige ander oppervlak. (a) die Versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste R 500 van iedere en xxxx xxx (c) die Versekerde na skade, op eie koste, inspeksie xxx laat uitvoer deur een of meer erkende bande hersteller om vas te stel of 'n band xxxxxxx xxx word en wat die persentasie slytasie is. Die bepalings van hierdie Afdeling wat verband hou met die Eerste Bedrag Betaalbaar en Geeneiskorting is nie van toepassing op hierdie Uitbreiding nie. 3.