Skade aan derde party eiendom Voorbeeld Klousules

Skade aan derde party eiendom. Enige ongeval veroorsaak deur of deur middel van of in verband met enige xxxxxxx wat in die Bylae beskryf word ten opsigte waarvan die Versekerde regtens aanspreeklik word om alle bedrae, insluitende die xxxxx xx xxxxx en uitgawes, te betaal ten opsigte van; (i) dood of liggaamlike besering van enige persoon, maar met uitsluiting van dood of liggaamlike besering van enige persoon in die diens van die Versekerde wat ontstaan uit en in die loop van sodanige diens of iemand wat 'n lid van dieselfde huishouding as die Versekerde is (ii) skade aan ander eiendom as die eiendom wat aan die Versekerde behoort of deur die Versekerde in trust gehou word of in die bewaring of onder die beheer van die Versekerde is. Die Maatskappy xxx ook ingevolge en onderworpe aan die beperkings van en vir die doeleindes van hierdie Onderafdeling; 1. alle koste en uitgawes betaal wat met hulle skriftelike toestemming aangegaan word en is geregtig om na eie goeddunke te reël vir verteenwoordiging by enige doodsondersoek of ondersoek ten opsigte van enige dood wat die onderwerp van skadeloosstelling ingevolge hierdie Onderafdeling mag wees of vir die verdediging in enige landdroshof van enige strafregtelike vervolging ten opsigte van enige handeling wat enige gebeurtenis veroorsaak of daarmee verband hou, wat die onderwerp van skadeloosstelling ingevolge hierdie Onderafdeling mag wees of daarmee verband mag hou met dien verstande dat die Maatskappy se algehele aanspreeklikheid ingevolge beide hierdie Uitbreiding sowel as Onderafdeling B, hoogstens die skadeloosstellingsperk beloop wat in Onderafdeling B as van toepassing vermeld word 2. enige persoon skadeloos stel wat sodanige voertuig op bevel van die Versekerde of met die Versekerde se toestemming bedryf of beheer onderhewig daaraan dat a) sodanige persoon, asof hy/sy/hulle die Versekerde is, die Bepalings, Uitsonderings en Voorwaardes van hierdie versekering nakom, uitvoer en daaraan onderworpe is in soverre dit van toepassing mag wees (b) sodanige persoon wat sodanige xxxxxxx bedryf of beheer deur geen versekeraar motorversekering of die voortsetting daarvan geweieris nie (c) die skadeloosstelling nie van toepassing is ten opsigte xxx xxxx wat xxxx enige lid van dieselfde huishouding en wat normaalweg by die Versekerde woonagtig is as sodanige persoon ingestel word nie (d) sodanige persoon nie ingevolge enige xxxxx Xxxxx op skadeloosstelling geregtig is nie behalwe ten opsigte van enige bedrag wat nie daarkragtens verhaalbaar is ...