Skadeloosstellingsgrondslag Voorbeeld Klousules

Skadeloosstellingsgrondslag. Onderworpe aan die omskrewe gebeurtenisse, skadeloosstellingsperke, spesifieke voorwaardes en uitsonderings van hierdie afdeling asook die algemene uitsonderings, bepalings en voorwaardes van hierdie polis, word die skadeloosstelling wat hierdie afdeling verskaf beperk tot die omstandighede wat in onderafdelings A, B en C hierkragtens omskryf word. Onderafdeling A:
Skadeloosstellingsgrondslag. Die skadeloosstelling ingevolge onderafdeling A - Materiële skade, altyd onderhewig aan die versekerde bedrae vermeld in die bylae of enige spesifieke aanspreeklikheidsperk wat in onderafdeling A - Materiële skade vermeld word, is soos hierna vermeld word en soos van toepassing met inbegrip van demontering, heroprigting, vervoer, verwydering van beskadigde versekerde eiendom (maar min die waarde van die oorblywende eiendom) en, waar van toepassing, invoerbelasting en belasting op toegevoegde waarde. (1) Gedeeltelike verlies Indien die versekerde eiendom herstelbare skade opdoen, is die skadeloosstellings-grondslag die hersteluitgawes wat noodsaakliker- en redelikerwys aangegaan word om die beskadigde eiendom tot sy werkende toestand te herstel Met dien verstande dat: (a) die waarde van beskadigde dele wat gebruik kan word, afgetrek word (b) die koste van enige verandering, toevoeging, verbetering of opknapping wat ten tye van die herstelwerk uitgevoer word nie kragtens hierdie onderafdeling A - Materiële skade verhaalbaar is nie (c) indien tydelike herstelwerk sonder die maatskappy se toestemming deur die versekerde uitgevoer is in belang van veiligheid of om verdere verlies of beskadiging van die versekerde eiendom te beperk, die koste van sodanige tydelike herstelwerk deur die maatskappy gedra word. In geval die tydelike herstelwerk die verlies vererger of bykomende verlies of beskadiging van die versekerde eiendom veroorsaak, moet enige bykomende koste wat so opgeloop word of die gevolge daarvan deur die versekerde betaal word (d) indien die skade beperk is tot 'n deel of dele van 'n versekerde item, die maatskappy nie aanspreeklik is nie vir 'n bedrag groter as die waarde van sodanige verlore of beskadigde deel of dele waarvoor in die versekerde bedrag voorsiening gemaak is. (2) Totale verlies (A) In geval van die algehele verlies of vernietiging van die nuwe versekerde eiendom is die skadeloosstellingsgrondslag soos volg: die koste van die vervanging of herstel daarvan op dieselfde terrein met nuwe eiendom van gelyke werkverrigting en/of kapasiteit, of indien dit nie moontlik is nie, vervanging daarvan met nuwe eiendom met die naaste gelykwaardige werkverrigting en/of kapasiteit as dié van die verlore of beskadigde eiendom Altyd met dien verstande dat: (i) die vervang- of herstelwerk (wat uitgevoer mag word op 'n ander terrein en op enige manier wat vir die versekerde se vereistes geskik is, onderworpe daaraan dat die aanspreeklikheid van die maatskap...
Skadeloosstellingsgrondslag. ( i) As die skade xxxxxxx xxx word xxx die Maatskappy die koste van herstelling tot 'n werkende toestand betaal met die gewone daaglikse loontariewe in die distrik as grondslag en ook die normale vraggeld en oprigtingskoste en doeaneregte. ( ii) As die versekerde item heeltemal vernietig is xxx die Maatskappy die markwaarde van die item net voor die ongeluk en die verwyderingskoste van die beskadigde masjinerie minus die waarde van die oorblyfsels betaal. Die versekerde item xxx as heeltemal vernietig beskou word indien die herstelkoste die markwaarde net voor die ongeluk ewenaar of oorskry. ( iii) Die Maatskappy het die keuse om enige beskadigde masjinerie te laat herstel vervang of vergoeding te betaal in kontant. Spesiale Voorwaardes : (i) Onderdele : die prys van enige onderdeel of dele vervang xxx insluit alle relevante koste ten einde die herstelproses af xx xxxxxx. (ii) Gedeeltelike skade : as die skade beperk is tot 'n xxxx of dele van die xxxxxxx is die Maatskappy nie aanspreeklik nie vir 'n groter bedrag as die werklike waarde van sodanige xxxx of dele nie tot hoogstens die versekerde bedrag. (iii) Vervangingswaarde : die versekerde bedrag vermeld in die Bylae xxx te alle tye die werklike vervangingswaarde van 'n nuwe en soortgelyke xxxxxxx met dieselfde verrigting en kapasiteit verteenwoordig. (v) Uitsonderings : Die Maatskappy is nie aanspreeklik om vir die volgende te betaal nie : (a) gevolglike verlies weens enige oorsaak hoegenaamd, waardevermindering hetsy dit ontstaan weens herstelwerk ná 'n Omskrewe Gebeurtenis of andersins, slytasie, meganiese, elektroniese of elektriese onklaarraking, weiering of brekasie, (b) skade aan buitebande deur lekkasies, snye of barste of (c) terughouding, konfiskering of rekwisisiedeur enige doeane- of ander beamptes of owerhede. (d) die Verpligte Eerste Bedrag Betaalbaar : Die bedrag vermeld in die Bylae bykomend tot enige ander bedrag Enige Vrywillige bybetaling Xxxx verlies of skade of voorval Enige daaropvolgende verlies, skade of voorval gedurende dieselfde versekeringsjaar Enige Vrywillige bybetaling R 1 500 per voorval (kumulatief) Enige daaropvolgende verlies, skade of voorval gedurende dieselfde versekeringsjaar R 3 000 Elke verlies of skade of voorval Alle tipes stelsels omskryf in A. Besproeiingsstelsel Ten Opsigte Verlies en/of Skade aan Xxxxxxx Alle tipes kabeltuig en kabels omskryf in B. Elektriese Kabeltuig Alle tipes pypleiding en watervoor- sieningstoerusting (pompe) xxxx omskryf in C. Pypleid...