(Derde party), brand & diefstal alleenlik (Indien in die Bylae as van toepassing vermeld) Voorbeeld Klousules

(Derde party), brand & diefstal alleenlik (Indien in die Bylae as van toepassing vermeld). Die aanspreeklikheid van die Maatskappy ingevolge Onderafdeling A word uitsluitlik beperk tot verlies of skade wat ontstaan weens brand, selfontbranding, weerlig, ontploffing en die spesiale gevare xxxx omskryf onder die Brand Afdeling van die Polis of weens diefstal of enige poging daartoe. Die bepalings ten opsigte van die Geeneiskorting word gekanselleer.