Derde Party, Brand en Diefstal Voorbeeld Klousules

Derde Party, Brand en Diefstal. Wat ons verseker 9.8.1. Indien u versekering kies vir Derde Party, Brand en Diefstal, vergoed ons u slegs vir: Verlies of skade 9.8.2. Verlies of skade aan die voertuig weens: 9.8.2.1. brand, weerlig, ontploffing; 9.8.2.2. diefstal en poging tot diefstal. 9.8.3. Aanspreeklikheid Xxxxx xx die voertuig te beskerm 9.8.4. Indien die versekerde verlies of skade plaasvind, betaal ons die redelike koste vir die beskerming van die voertuig tot en met die perk in die skedule. Koste vir noodherstelwerk 9.8.5. U kan noodherstelwerk aan die voertuig laat doen tot en met die perk aangedui in die skedule, sonder ons toestemming. U moet onmiddellik aan ons ‘n gedetailleerde faktuur van die hersteller gee. Insleep- en bergingkoste van die voertuig na brand, diefstal en poging tot diefstal 9.8.6. Ons xxx u vergoed vir die redelike xxxxx xx u voertuig te beveilig en dit na die naaste herstellers te skuif indien u ’n geldige eis vir die voertuig ingevolge hierdie afdeling het. 9.8.7. Ons vergoed u tot die perk wat in die skedule aangedui word. Aflewering na herstel 9.8.8. Nadat u voertuig in Suid-Afrika herstel is na afloop van ’n geldige xxx, xxx ons die redelike koste betaal om die voertuig by u huis in Suid-Afrika af xx xxxxx. Traumaberading na ’n gewelddadige daad 9.8.9. Ons vergoed u vir professionele berading waarvoor u betaal het nadat u ’n slagoffer was van ’n gewelddadige daad van diefstal, poging tot diefstal, roofaanval of xxxxxx van die voertuig. ’n Geregistreerde professionele berader moet die berading gee. 9.8.10. Ons vergoed u tot en met die perk wat in die skedule verskyn vir enige enkele eis. Spesiale aanpassings aan u voertuig 9.8.11. Hierdie versekering geld slegs vir kategorie A, B en C, xxxx uiteengesit in ‘Tipe voertuie wat ons verseker’. 9.8.12. Ons xxx u vergoed vir die noodsaaklike en redelike koste van spesiale aanpassings van enigeen van die voertuie xxxx aangedui in die skedule. 9.8.13. Hierdie spesiale veranderinge is as gevolg van ’n ongeluk wat liggaamlike besering veroorsaak en meebring dat u permanent gestrem is. 9.8.14. U moet ons skriftelike toestemming hê voordat u hierdie koste kan aangaan. 9.8.15. Die maksimum vergoedingsperk word in die skedule aangedui. Aanspreeklikheid 9.8.16. Ons vergoed u indien u aanspreeklik gehou word vir 'n xxxxx xxxxxxx xx xxxx, liggaamlike besering, verlies of skade aan eiendom veroorsaak deur die voertuig; 9.8.17. Xxxxxx xx Aanspreeklikheid 9.10 vir bepalings en voorwaardes. 9.9.
Derde Party, Brand en Diefstal. Dekking ingevolge Omskrewe gebeurtenis 1(a) Eie skade word beperk tot verlies of skade veroorsaak deur brand, selfontbranding, weerlig, ontploffing of diefstal of poging daartoe. Die maatskappy xxx xxx betaal vir verlies van of skade aan motorvoertuig-klanktoerusting van enige aard nie. Die volgende klousules word gekanselleer: Uitbreidings en klousules: 2. Mediese uitgawes Eisvryegroepe 3. Slegs derde party Dekking word beperk tot Omskrewe gebeurtenis 1(b) Aanspreeklikheid teenoor derde partye. Spesifieke omskrywings 1. Die versekerde beteken die persoon in wie se naam hierdie polis uitgereik is en xxxx. 2. Voertuig beteken (a) motors en ligte afleweringsvoertuie met ‘n bruto voertuigmassa wat nie 3500 kg oorskry nie; (b) motorfietse en bromponies (met of sonder sywaentjie); (c) woonwaens en sleepwaens (insluitend permanente toerusting en bybehore) wat nie selfaangedrewe is nie, ontwerp xx xxxx ‘n selfaangedrewe voertuig gesleep te word wat aan die versekerde behoort of deur die versekerde gehuur of gebruikhuur word, insluitend enige voertuig wat tydelik deur die versekerde gebruik word terwyl die versekerde se voertuig opgeknap, versien of herstel word. Skadeloosstellingsperke Afdeling huishoudelike motorvoertuig 2/6 SAE 04/2000 (hersien 08/2007) Die skadeloosstellingsperke wat hieronder vermeld word, is onafhanklik van enige bedrag wat in die bylae ver- meld word van toepassing, en moet tesame met die tersaaklike klousules in hierdie afdeling gelees word. Omskrewe gebeurtenisse Perke 1(b) Aanspreekilkheid teenoor derde partye - brand en ontploffing R1 000 000 - ander - motors en ligte aflweringsvoertuie R2 000 000 - motorfietse en bromponies R500 000 - sleepwaens en woonwaens R500 000 Uitbreidings en klousules 1. Wrakverwydering Per bylae 2. Mediese uitgawes - per insittende R5 000 - in totaal nie meer as R20 000 4. Slotte-en sleutels R5 000 6. Klankbybehore - enige enkele gebeurtenis R5 000 Spesifieke memoranda 3. Herstelwerk en maatreëls na ‘n verlies: (a) (i) voertuigherstelwerk R5 000 (ii) noodhuisvesting R5 000 (b) insleepkoste - elektriese of elektroniese of meganiese onklaarraking R2 000 Eerste bedrae betaalbaar Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die bedrae vermeld in hierdie tabel ten opsigte van iedere en xxxx xxx voortspruitend uit enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorsaak of bron gedurende enige enkele versekeringstydperk. Hierdie tabel moet met die tersaaklike klousule in hierdie afdeling saamgelees word. 1. Mo...