Die verwelkoming van nuwelingstudente binne koshuis en PSO verband. 9.2.1 Verwelkoming van nuwe eerstejaarstudente is die verantwoordelikheid van die Inwonende Hoof en die Huiskomitee van die betrokke koshuis/PSO-wyk. 9.2.2 Primarii/Primariae en Huiskomitees van xxxx xxxxxxx/PSO-wyk moet voor 31 Oktober van elke jaar 'n volledige verwelkomingsprogram, onderteken deur die Primarii/Primariae en Inwonende Hoof/Besoekende Hoof aan die Hoof van Manskoshuise/Vrouekoshuise voorlê vir oorweging. 9.2.3 Die Verwelkomings en Bekendstellikngskomitee (VBK) moet die finale verwelkomingsprogamme vir koshuise en PSO wyke goedkeur. Goedgekeurde programme word na die Hoofdirekteur: Studentesake deurgestuur vir kontroledoeleindes. 9.2.4 By die opstel van 'n verwelkomingsprogram moet die volgende in ag geneem word: 9.2.4.1 Die betrokke verwelkomingsprogram moet nuwelingstudente op 'n vriendelike, gasvrye en menswaardige wyse, inlig te rakende die: • Koshuis-, PSO en universiteitslewe • Ondersteunende infrastruktuur ter bevordering van akademiese aktiwiteite • Positiewe en opbouende tradisies en gebruike van die omgewing • Xxxxxxxxxxx vir die ontwikkeling van individualiteit en eie denke • Aard en wese van die waardes, etos, xxxxxx en doelstellings van die Universiteit van Stellenbosch 9.2.4.2 Ter xxxxx van goeie orde in 'n koshuis, moet koshuisreëls en -gebruike duidelik oorgedra word met beklemtoning van die amptelike doel met verwelkoming, die inhoud en gees van die etos van die betrokke koshuis en die algemene waardes van die Universiteit. 9.2.4.3 Die volgende prosedures en aktiwiteite word ten strengste verbied: • enige vorm van fisieke kontak of ongerief, xxxx sweetsessies, die dra van baadjies en xxxxx, of geforseerde agteruitlopery • enige vorm van persoonlike diens aan senior studente • die oortrek van slope of sakke oor studente xx xxxxx • enige vorm van modderbad of iets soortgelyks • die ingee of toedien van alkohol of enige xxxxx xxxxxx, insluitende water • die doelbewuste weerhouding van voedsel • die aansmeer van enige middel aan studente se liggame • die steur van studente in hulle nagrus tussen 23:00 en 06:00 • die wegvoer of uitneem van nuwelinge gedurende die dag of nag • enige vorm van geestelike leed of vernedering, xxxx die aantrek van bespotlike kleredrag, intimidasie, beledigende opmerkings of geskree op nuwelinge • die ontneem van enige voorregte waarop studente normaalweg geregtig sou wees, xxxx die gebruik van items of geriewe xxxx telefone, selfone, wasmasjiene en die geleentheid om te was of te stort • gedwonge dee...