Eerste bedrag betaalbaar - Die eiendom van jagters en/of wildbesigtigers Voorbeeld Klousules

Eerste bedrag betaalbaar - Die eiendom van jagters en/of wildbesigtigers. Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar xxxx hieronder vermeld in geval van iedere en elke gebeurtenis behalwe ‘n eis voortspruitend uit brand, weerlig of ontploffing: 10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R250 (tweehonderd en vyftig rand) per kliënt per enige enkel gebeurtenis. 3. Stikstofinseminasieflesse In die geval van 'n stikstofinseminasiefles en inhoud onder hierdie afdeling verseker xxx die maatskappy aanspreeklik wees vir verlies van of skade aan flesse en inhoud wat ontstaan as gevolg van onklaarraking van flesse deur die vakuum wat verlore gaan Met dien verstande dat: die versekerde 'n waarborg voorsien dat die stikstofinseminasieflesse jaarliks deur die verskaffers hersien word. 4. Vervangingswaarde In geval die eiendom verseker kragtens hierdie afdeling verloor, vernietig of beskadig word, xxx die grondslag waarop die bedrae betaalbaar kragtens hierdie afdeling bereken word, wees die xxxxx xx eiendom van dieselfde aard of soort maar nie meerderwaardig of meer omvangryk as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie, te vervang of te herstel onderworpe aan alle ander bepalings van die polis behalwe in soverre dit hierdeur gewysig mag wees.