Eerste bedrag betaalbaar - Volgende op diefstal Voorbeeld Klousules

Eerste bedrag betaalbaar - Volgende op diefstal. (Uitgesonderd eiendom van jagters en/of wildbesigtigers) Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar xxxx hieronder vermeld van iedere en elke gebeurtenis wat voortspruit uit diefstal wat gepaard gaan met sigbare, kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang vanuit: (a) die bagasiebak of kompartement (paneelkissie) van enige voertuig wat behoorlik gesluit en beveilig is of vanuit enige beveiligde en gesluite gebou wat sodanige voertuig huisves: 10% (tien persent) van die eis of R200 (tweehonderd rand) watter ookal die meeste is (b) in die kajuit of onder die kappie van enige voertuig uitgesluit xxxx omskryf in (a) hierbo: 20% (twintig persent) van die eis of R500 (vyfhonderd rand) watter ookal die meeste is. (ii)