Onderversekering Voorbeeld Klousules

Onderversekering. Indien die hierkragtens versekerde eiendom ten tye van enige verlies gesamentlik van groter waarde is as die daarop versekerde bedrag, ▇▇▇ word die versekerde beskou as sy eie versekeraar vir die verskil ▇▇ ▇▇▇▇ en dra hy dienooreenkomstig na verhouding 'n eweredige ▇▇▇▇ van die verlies. Elke item, indien meer as een, van hierdie afdeling is afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe.
Onderversekering. Indien die totale waarde van die versekerde eiendom ten tye van die verlies of skade groter is as die totale versekerde bedrag, ▇▇▇ die versekerde geag word om sy eie versekeraar ▇▇ ▇▇▇▇ vir die verskil en ▇▇▇ dienooreenkomstig 'n eweredige ▇▇▇▇ van die verlies dra. Elke item indien meer as een ▇▇▇ afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe wees. Onderworpe te alle tye aan die bepalings van bovermelde Besondere voorwaarde 1 wat in berekening gebring ▇▇▇ word in die vasstelling van die waarde van die eiendom ten tye van sodanige verlies of skade.
Onderversekering. Van toepassing op:
Onderversekering. Indien die versekerde eiendom ten tye van enige verlies van of skade daaraan deur enige gevaar waarteen dit verseker is, gesamentlik meer werd is as die bedrag waarvoor dit verseker is, ▇▇▇ die Versekerde sy eie versekeraar geag word vir die verskil en dienooreenkomstig 'n eweredige gedeelte van die verlies of skade dra. Indien daar meer as een item is, ▇▇▇ ▇▇▇▇ item afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe wees. Die onderstaande Afdelings is nie aan hierdie Algemene Voorwaarde onderworpe nie : i. Persoonlike Alle Risiko / Sake Alle ▇▇▇▇▇ (ongespesifiseerd sowel as gespesifiseerd) ii. Persoonlike Regsaanspreeklikheid ingesluit Uitgebreide Persoonlike Regsaanspreeklikheid iii. Diefstal iv. Geld v. Eerlikheidswaarborg vi. ▇▇▇▇▇▇▇▇ (asook as Onder Afdeling en/of Uitbreiding van dekking vii. Rekeninge Ontvangbaar viii. Gemeentergtelike Aanspreeklikheid ingesluit Werkgewers Aanspreeklikheid ix. Groep Persoonlike Ongevalle en Aangegewe Voordele x. Stamboekdiere / Lewendehawe – van toepassing op getalle per spesie xi. Verslegting van Voorraad – Masjienerie Breekskade xii. Brand op Oeste & Miedens – van toepassing op hektare xiii. Brand – ▇▇▇▇▇ Land na Vloer – van toepassing op opbrengs xiv. Motorboot, seiljag en kleinvaartuie Onderversekering is in geen geval van toepassing op enige Bykomende Gevaar en Uitbreiding nie. Origens onderworpe aan die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van elke afsonderlike Afdeling van die Polis.
Onderversekering. Indien die hierkragtens versekerde ▇▇▇▇▇▇▇ ten tye van enige verlies gesamentlik van groter waarde is as die daarop versekerde bedrag, ▇▇▇ word die Versekerde beskou as sy eie Versekeraar vir die verskil ▇▇ ▇▇▇▇ en dra hy dienooreenkomstig na verhouding 'n eweredige ▇▇▇▇ van die verlies. Elke item, indien meer as een, van hierdie Afdeling is afsonderlik aan hierdie Voorwaarde onderworpe.
Onderversekering. Indien die versekerde eiendom by die aanvang van enige verlies van of skade aan sodanige eiendom deur enige gevaar waarteen dit verseker is, gesamentlik meer werd is as die bedrag waarteen dit verseker is, ▇▇▇ die versekerde sy eie versekeraar geag word vir die verskil en dienooreenkomstig ‘n eweredige gedeelte van die verlies of skade dra. Indien daar meer as een is, ▇▇▇ ▇▇▇▇ item afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe wees.
Onderversekering. Ten opsigte van (1) en (2) hierbo, indien die Bedrag wat die koste verteenwoordig wat aangegaan sou gewees het ter vervanging of herstel as al die Versekerde Eiendom verlore of beskadig was ten tyde van vervanging of herstel, die Bedrag oorskry waarteen dit verseker is by die aanvang van enige verlies van of skade aan sodanige eiendom, word die Versekerde sy eie Versekeraar geag vir die verskil en dra hy dienooreenkomstig ‘n eweredige ▇▇▇▇ van die verlies of skade. Elke item, indien meer as een, van hierdie Afdeling waarop hierdie Voorwaardes van toepassing is, is afsonderlik aan dié Bepaling onderworpe.
Onderversekering. Ten opsigte van (1) en (2) hierbo, indien die bedrag wat die koste verteenwoordig wat aangegaan sou gewees het ter vervanging of herstel as al die versekerde eiendom verlore of beskadig was ten tyde van vervanging of herstel, die bedrag oorskry waarteen dit verseker is by die aanvang van enige verlies van of skade aan sodanige eiendom, word die versekerde sy eie versekeraar geag vir die verskil en dra hy dienooreenkomstig ‘n eweredige deel van die verlies of skade. Elke item, indien meer as een, van hierdie afdeling waarop hierdie voorwaardes van toepassing is, is afsonderlik aan dié bepaling onderworpe.