Eiendomsreg. By herpublikasie of verspreiding van enige geskrewe teks, gesproke teks, visuele produkte, multimediaprodukte of klankprodukte wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig is of besit word, moet Xxxxxxxxx.xxx as die oorspronklike publikasiemedium van die teks of produk vermeld word. • ʼn Aktiewe internetskakel na die oorspronklike artikel op Xxxxxxxxx.xxx se webtuiste moet by herpublikasie/verspreiding gepubliseer word. • Geen inhoud mag vir besigheidsdoeleindes gebruik word sonder Xxxxxxxxx.xxx se instemming nie. • Met gebruik van enige van Xxxxxxxxx.xxx se inhoud vir radio- en televisieberiggewing moet erkenning aan Xxxxxxxxx.xxx as die bron van die inligting gegee word. • Multimediaprodukte en klankprodukte wat deur Xxxxxxxxx.xxx vervaardig en op die webtuiste beskikbaar gestel is, mag nie op enige wyse gedupliseer, op ʼn ander webtuiste gelaai word, op CD of in ʼn ander digitale formaat geskryf word, of vir kommersiële of nie-kommersiële doeleindes aan luisteraars of ander persone of instansies verskaf word nie. • Foto’s of klankgrepe wat op Xxxxxxxxx.xxx se webtuiste gepubliseer is, mag nie op die internet herpubliseer word op so ʼn wyse dat die oorspronklike foto of klankgreep van Xxxxxxxxx.xxx se bediener ingetrek word nie (algemeen bekend as hotlinking). Hierdie aksie word gesien as diefstal, siende dat Xxxxxxxxx.xxx die koste van die verkeer dra. • Enige persoon (regspersoon of natuurlike persoon) xxx plagiaat en/of intellektuele eiendomsregskending pleeg indien hy of sy Xxxxxxxxx.xxx se idees, gepubliseer of ongepubliseer, aanbied asof dit sy eie is. Hierdie idees sluit onder andere in, maar is nie beperk nie tot, geskrewe teks, gesproke teks, visuele produkte, multimediaprodukte, en klankprodukte. • Xxxxxxxxx.xxx xxx die reg voor om toepaslike regsremedies teen beweerde oortreders in dié verband in te stel. • Xxxxxxxxx.xxx behou die reg voor om toegang tot die webtuiste aan enige IP-adres xx xxxxx. Indien ongerymdhede, ongemagtigde toegang en/of aktiwiteite wat ʼn potensiële gevaar inhou, xxxx DoS- aanvalle, spamming en hacking vermoed word, xxx Xxxxxxxxx.xxx die nodige stappe neem om die integriteit van die webtuiste te verseker, insluitend voorsorgmaatreëls xxxx throttling en blacklisting van vermeende oortreders. 9.
Eiendomsreg. Eiendomsreg in al die onderstaande items xxx te alle tye in die fransesgewer setel en xxx eiendomsreg in die betrokke items nooit op die fransesnemer oorgaan nie, naamlik: 7.1 Pakket A: Al die items beskryf in klousules 1.12.1 tot 1.12.13 7.2 Pakket B: Al die items beskryf in klousules 1.13.1 tot 1.13.15 asook 1.13.18 7.3 Pakket C: Al die items beskryf in klousules 1.14.1 tot 1.14.18. 7.4 Pakket D: Al die items beskryf in klousules 1.15.1 tot 1.15.8 7.5 Pakket E: Al die items beskryf in klousules 1.16.1 tot 1.16.8 7.6 Pakket F: Al die items beskryf in klousules 1.17.1 tot 1.17.8 8.
Eiendomsreg. Eiendomsreg van die onroerende eiendom xxx op die Koper oorgaan op datum van registrasie van die eiendom op die naam van die Koper en vanaf xxxxx datum die Koper geregtig xxx xxxx op al die voordele en opbrengste van die eiendom. 9.