ENKELE BENADERINGE IN DIE PASTORAAT Voorbeeld Klousules

ENKELE BENADERINGE IN DIE PASTORAAT. Wanneer daar hier melding gemaak word van benaderinge, word hier bedoel: Waaroor gaan dit in die pastoraat? Op hierdie vraag is daar verskillende antwoorde. Van die bekendste antwoorde waaroor dit in die pastoraat gaan, is onder andere die kerugmatiese pastoraat xxx Xxxxxxxxxx, die noutetiese pastoraat xxx Xxxxx, die hulpverleningspastoraat xxx Xxxxxxx, die agogiese pastoraat van Firet en die terapeutiese pastoraat xxx Xxxxxxxxx. Xxxx xxx nou kortliks na elk van hierdie pastoraatmodelle gekyk word. Volgens die benadering xxx Xxxxxxxxxx (1962:177) bestaan pastorale xxxx xxxxx die gemeente opset as die kommunikasie van die Woord van God aan die individue. Pastorale xxxx word gesien as die individualisering van die verkondiging. Die hoofsaak waaroor dit in die verkondiging gaan, is die vergifnis van sonde. Hierdie verkondiging van sondevergifnis gaan gepaard met ‘n oproep tot bekering. In die kritiek teen die individualisering van die verkondiging xx Xxxxxxxx (1985:15): “Much sin, sorrow and capacity for growth finds its roots outside the individual person. … Any useful definition of pastoral care must, therefore, resist the temptation to become chained to individualism. Pastoral care needs to be flexible, variegated and able to respond at different levels of existence, according to human need.” Die standpunt xxx Xxxxxx 1991:16) voer die argument verder as hy sê: “Individual suffering is understood to be connected with the social location of a person in a community. While individual need is responded to, such need is viewed in relation to the larger religious, social and political situation of the whole community.” Volgens Xxxxxx kom dit daarop xxxx dat pastorale xxxx so breed gesien moet word dat dit selfs strukture ook moet aanspreek, wat onderskei word as die oorsaak van die probleme waarmee die enkeling worstel. Oor die kwessie dat Xxxxxxxxxx van mening is dat sondebelydenis die hoofoogmerk in pastorale xxxx is, xx Xxxx (1993:9) “Alhoewel dit waar is dat die sondige gebrokenheid van die mens xx xxxx wesenlike bestaansdilemma is, is alle problematiek tog nie gelyk oorspronklik en op ‘n bykans meganiese en kousale wyse aan sonde toe te skryf nie.” (1993:9). Om hierdie rede kan pastorale xxxx nie net sonde belydenis as oogmerk hê nie. Dit is Xxxxxx en Xxxxxx (1964:8-9) wat aan pastorale xxxx ‘n xxxxx basis in terme van funksie gegee het. Hulle xxxxxx xx vier funksies, naamlik: xxxxxx, bystand, begeleiding en versoening: