DIE METODOLOGIE VAN PRAKTIESE TEOLOGIE. ‘’Without a sound and clear methodology, practical theology cannot fulfil its task : reflecting on the people’s praxis from the viewpoint of God’s revelatory praxis in a way that is as scientific as possible. This especially refers to developing practical theology within the context of the modern secular university,” skryf Xxx xxx Xxx (1994:29). Xxxxxxxx en Xxxxxx (1995:34) is hiermee eens as hulle skryf: “The object of practical theology, namely Christian religious praxis, determines the focus and the boundaries of empirical research in practical theology. Empirical research plays an important, but not dominant part in the process of practical theological theorizing. Empirical research should be conducted within a theological conceptual framework and the research results must always be interpreted in the light of the Christian theological tradition.” Die gebruik van empiriese ondersoeke in praktiese teologie bring mee dat daar van die sosiale wetenskappe se insigte gebruik gemaak word. Verskillende dissiplines werk dus saam. Hier is dus sprake van interdissiplinariteit (Xxxxxxxx, 1986:79). Xxxxxxxx (1993:39) wys daarop dat daar nog ‘n ander weg is, naamlik intradissiplinêr. ‘’Die weg wat ons nou ingeslaan het (sonder om die interdissiplinêre samewerking opsy te skuif, is om self ons eie empiriese ondersoeke te doen. Ons doen dit op ‘n prakties-teologiese wyse en nie op ‘n sosiologiese of sielkundige wyse nie. Dit beteken dat ons met prakties-teologiese teorieë werk. … Vanuit hierdie teorieë doen ons self die empiriese ondersoeke. Die hele navorsingsmetode is dus teologies gestempel – praktiese teologie kan ook die teologiese teorie vir xxxxx christelike-kerklike praktyk ookal genoem word’’(1993:39). Die weg waarna hier xxxxxx word, xxxx intradissiplinariteit. Hiermee word bedoel dat een vakwetenskap, konsepte, metodes en tegnieke van ‘n ander vakwetenskap oorneem en dit in sy eie aanpak en integreer (Van der Ven, 1994:34). Die verstaan van die Bybelboodskap wat ook kerke se teologiese teorie verteenwoor- dig, word xx xxxxxx as die ideaal. Ideaal beteken xxxx dit behoort xx xxxx (teenoor die begrip ideaal staan die werklikheid wat soms gebrekkig en sonder goeie effek is). Dit is die werklikheid wat uitwys dat dinge onsuksesvol is en dat dit beter kon en behoort te gaan. Hierdie wisselwerking tussen ideaal en werklikheid xxxxxx xx die interaksie tussen teorie en praxis (Xxxxx en Pieterse, 1990:67). Die metodologie van die praktiese teologie as handelingswet...