Probleemstelling Voorbeeld Klousules

Probleemstelling. Die belastingaftrekking toegestaan onder die geskrapte artikel 11(bA) het ʼn volle aftrekking van verwante finansieringskostes toegestaan mits dit ten opsigte van kwalifiserende xxxxx aangegaan is. Indien verwante finansieringskostes nie met verwysing na artikel 11(bA) afgetrek kan word nie, sal dit afgetrek kan word met verwysing na artikel 24J en versprei word oor die termyn van die lening, mits daar aan al die vereistes van die bepaling voldoen word. Die primêre vraag wat hierdie studie beoog om te beantwoord, is of die belastingpligtige tans in ʼn meer nadelige posisie is as gevolg van die vervanging van artikel 11(bA) met artikel 11A, al xxx xxx. Die xxxxxx xxx spesifiek fokus op die posisie van belastingpligtiges wat voorproduksie verwante finansieringskostes aangegaan het om hul bestaande besighede uit xx xxxx. Om die primêre vraag te kan beantwoord xxx die volgende sekondêre vrae eers beantwoord moet word: • Bestaan daar geldige gronde om die siening dat leningskommissie as verwante finansieringskoste gesien kan word, te ondersteun? • Indien leningskommissie as verwante finansieringskostes geag kan word, xxx die bepalings van artikels 24J en 11(bA) daarop toegepas kan word? • Kan voorproduksie leningskommissie wat aangegaan is om ʼn bestaande besigheid uit xx xxxx, afgetrek word ingevolge artikel 11A of artikel 24J, of selfs geensins? • Indien leningskommissie nie onder die gedefinieerde begrip van rente xxxx in artikel 24J gelys ressorteer nie, sal dit alternatiewelik onder artikel 11(a) saamgelees met artikels 23(g) en 23H afgetrek kan word? 1.3
Probleemstelling. Uit de aanleiding en de beschrijving van het probleem is de volgende probleemstelling te destilleren: • Onduidelijkheid over het werkelijke aantal ritten naar de supermarkt • Onbekendheid met de verkeerspatronen met betrekking tot supermarkten. • Inconsistentie in de verschillende bronnen van gegevens zorgen voor extra onduidelijkheid 1.4