Common use of ERKENNING Clause in Contracts

ERKENNING. 3.1 Die werknemer erken dat hy waarlik en wettiglik verskuldig is aan die werkgewer die bedrag xxxx uiteengesit in hierdie dokument; 3.2 Die werknemer erken dat hierdie skuld/aanspreeklikheid teenoor die werkgewer voortspruit uit die skuldoorsaak xxxx volledig uiteengesit in hierdie dokument, en dat die vergoeding ten opsigte daarvan direk betaalbaar is van enige voordele waarop hy, of enige ander begunstigde xxx xxx, kragtens die reëls van die aftreefonds op geregtig mag wees; 3.3 Die werknemer stem in dat sy aftreevoordele by toevalling aan hom dienooreenkomstig aangewend mag word, hetsy ten dele of ten volle, ter aflossing van sy aanspreeklikheid xxxx hierbo xx xxxxxx. Enige tekort, indien enige, bo die opbrengs van die gemelde aftreevoordele xxx ‘n skuld teenoor die werkgewer.

Appears in 2 contracts

Samples: Acknowledgment of Liability and Payment Agreement, Acknowledgment of Liability and Payment Agreement

ERKENNING. 3.1 Die werknemer erken dat hy waarlik en wettiglik verskuldig is aan die werkgewer in die bedrag xxxx uiteengesit in hierdie dokumentdie Bylae (die “skuldbedrag”); 3.2 Die werknemer erken dat hierdie skuld/aanspreeklikheid teenoor die werkgewer voortspruit uit die skuldoorsaak xxxx volledig uiteengesit in hierdie dokumentdie Bylae, en dat die vergoeding ten opsigte daarvan direk betaalbaar is van enige voordele waarop hy, of enige ander begunstigde xxx xxx, kragtens die reëls van die aftreefonds op geregtig mag wees; 3.3 Die werknemer stem in dat sy aftreevoordele by toevalling aan hom dienooreenkomstig aangewend mag word, hetsy ten dele of ten volle, ter aflossing van sy aanspreeklikheid xxxx hierbo xx xxxxxx. Enige tekort, indien enige, bo die opbrengs van die gemelde aftreevoordele xxx ‘n skuld teenoor die werkgewer.

Appears in 2 contracts

Samples: Acknowledgment of Liability and Payment Agreement, Acknowledgment of Liability and Payment Agreement