Evaluasie van tenders wat nie aan die tenderkomitee voorgelê xxxx xx word nie Voorbeeld Klousules

Evaluasie van tenders wat nie aan die tenderkomitee voorgelê xxxx xx word nie. 4.6.1 Al die tenders wat vir 'n projek ontvang is (behalwe xxxx hieronder uiteengesit) moet deur die aankopers aan die projekleier of afdelingshoof oorhandig. Die tenders, kopieë daarvan of die skeduleringsdokumente mag onder geen omstandighede aan persone of instansies beskikbaar gestel word wat tans die diens verrig of 'n soortgelyke kontrak het nie. In die geval van kapitaal tenders, moet die tenders aan die projekleier xxxxxxxxx.Xx die tenders wat vir 'n bepaalde projek ontvang is, moet xxx xxxxxx geëvalueer word op grond van die evaluasie kriteria vir tenders. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste administreer die aankope proses, terwyl die aanbeveling gemaak word xxxx uiteengesit in afdeling 4.2. van hierdie dokument. 'n Skriftelike opsomming van die evaluasie van al die tenders moet voorberei word en by die persoon ingehandig word wat verantwoordelik is vir die maak van dieanbeveling. Die projekleier of afdelingshoof moet 'n skriftelike voorgestelde aanbeveling maak wat saam met die skriftelike opsomming van die tenders ingehandig word. Die projekleier, afdelingshoof of komitee wat 'n finale aanbeveling maak ten opsigte van die aanvaarding van 'n spesifieke tender, moet die tenders evalueer op grond van die evaluasie kriteria vir tenders, die prys en skriftelike voorgestelde aanbeveling van die projekleier, afdelingshoof of komitee. Die finale aanbeveling vir die goedkeuring van 'n tender moet skriftelik geskied. En vir beslissing, bekragtiging en kennisname gestuur word ingevolge die regulasies van die US Raad en die aankope snypunte. 4.7