Familie van herkoms-invloed Voorbeeld Klousules

Familie van herkoms-invloed. Wanneer twee persone in die eg verbind word, is dit in wese twee verskillende familie-leefwyses wat in een huwelik saamgevoeg word. Vir baie is die enigste skoling óf ervaring en/ óf waarneming van die huweliks- en gesinslewe dit wat uit die ouerhuis afkomstig is. Die probleem hiermee is dat daar soms ‘n onvoldoende benadering tot die huwelikslewe oorgedra en gevestig word (Balswick en Balswick, 1991:67).