Omskrywing. In hierdie OOREENKOMS, tensy die teendeel duidelik uit die samehang blyk, het die terme en uitdrukkings in die eerste kolom die betekenisse aangegee in die tweede kolom, naamlik -
2.2.1 die VERKOPER Die PARTY vermeld in Klousule 1.1;
2.2.2 die KOPER Die PARTY vermeld as KOPER in Skedule A;
2.2.3 die EIENDOM ‘n Eenheid bestaande uit:
2.2.3.1 die Eenheid Nommer xxxx aangedui op Skedule A en verder beskryf op die sketsplanne (afskrifte waarvan daar hierby aangeheg is) voorberei deur die ARGITEK in die geboue wat bekend staan as geleë te Gedeelte op Erf 17047 Brackenfell geleë te Stad van Kaapstad, Kaapse Afdeling, Xxx-Kaap Provinsie en xxxxx Gedeelte uit die vloeroppervlakte bestaan xxxx aangedui in Skedule A.
2.2.3.2 ‘n Onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die SKEMA toegedien volgens die deelnemingskwota en xxxxx geendosseer xxx word op die deelplan xxxx voorberei deur die landmeter aangestel deur die VERKOPER.
2.2.4 die SKEMA Die deeltitelontwikkelingskema in terme van die bepalings van die WET wat in die Aktekantoor te Kaapstad geregistreer xxx word en wat bekend xxx staan as
2.2.5 die PARTYE 'n Kollektiewe verwysing na die KOPER en VERKOPER en beteken “’n PARTY” een van hulle;
2.2.6 ‘n DAG Enige DAG van die week, maar sluit uit Sondae en Suid-Afrikaanse Openbare Vakansiedae;
2.2.7 die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS Mnre Xxxxxxxxx & Xx Xxx Grondvloer Vineyards Square South Vineyards Office Estate Jip xx Xxxxx Rylaan 99 BELLVILLE (Verw: XX XXXXXXX / XX XXXXX) (Tel nr: 000 000 0000 of 021-913 3137) E-Pos: xxxxx@xxxxx.xx.xx
2.2.8 die OOREENKOMS Die Vervreemdingsakte xxxx bedoel in Artikel 1 van die Wet op Vervreemding van Grond Nr 68 van 1981, xxxx gewysig, ten aansien van die EIENDOM en xxxx uiteengesit in hierdie dokument tussen die KOPER en die VERKOPER;
2.2.9 die REGSPERSOON Die regspersoon ingestel vir die SKEMA in terme van die WET;
2.2.10 die REËLS Die REËLS van die skema geregistreer ingevolge die bepalings van die WET en xxxxx REËLS beskikbaar is by die kantore van die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS;
2.2.11 die WET Die Wet op Deeltitels Nr. 95 van 1986, xxxx gewysig;
2.2.12 die ONDERTEKENINGS- DATUM Die datum van ondertekening van die OOREENKOMS deur die PARTY wat laaste teken;
2.2.13 die ARGITEK
2.2.14 die CAPEGATE CRESCENT EEV die Akte van Oprigting van die Capegate Crescent Eiendomeienaarsvereniging ('n vereniging ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappy Wet Nr 61/1973) xx xxxxxx in in klousule 7, 'n afskrif waarvan beskikbaar is by di...
Omskrywing. Die toenemende aantal huwelike wat gebuk gaan onder allerlei huweliksprobleme, is kommerwekkend. Dié toedrag van sake word egter nie net toegeskryf aan een enkele oorsaak nie. Van die faktore wat as aanleidend tot die probleem xx xxxx tree volgens ‘n literatuurstudie (Alpaslan 1994), hou verband met die verskillende boustene of te wel komponente waaruit die huwelikslewe bestaan. Van die komponente, om ‘n paar xx xxxx, is xxxxx andere:
Omskrywing. Die woord “
Omskrywing. Vir die doeleindes van hierdie Polis, beteken lewendehawe :