Fisiese verliese Voorbeeld Klousules

Fisiese verliese. Die graanmassa wat xxxxxx xxxxx, is onderhewig aan fisiese verliese en breekskade tydens opberging en word by ontvangs met die volgende persentasies verminder: Mielies • Indien 2% en minder sifsels onder die 6.35mm graderingsif, xxx `n aftrekking van 0.85% toegepas word. • Indien 2.1% en meer sifsels onder die 6.35mm graderingsif, xxx `n aftrekking van 1% toegepas word. Graansorghum - ʼn aftrekking van 2.28 % 7.2 Oortollige vog Onderhewig aan klousule 8.1.4, xxx slegs xxxxx met ‘n maksimum vog persentasie van 14%, ontvang word. Xxx Xxxxx, waarvan die maksimum vog persentasie hoër is as die vog persentasies hieronder uiteengesit (maar nie meer as 14 persent vog inhoud oorskry nie), ontvang word, xxx die gelewerde graanmassa by lewering en met gebruik van die standaard vog formule, verminder na onderstaande vogpersentasies. Produk Vog persentasie: Geag as droë graan Mielies 12,5% Graansorghum 12,5% Die formule vir die berekening van die aansuiwering is as volg: Bruto Massa X 100 – Werklike voginhoud 100 – Wetlik voorgeskrewe voginhoud van graansoort (xxxx hieronder uiteengesit. Sou die wetlik voorgeskrewe voginhoud op enige stadium gewysig word, xxx die wetlik voorgeskrewe voginhoud hieronder uiteengesit, dienooreenkomstig aangepas word) 8.