Xxxxx Uitlaai Voorbeeld Klousules

Xxxxx Uitlaai. Enige klant wat xxxxx xxx uitlaai, moet Senwes Xxxxxxxxx ten minste 10 werksdae xxxxxx xxx van sy voorneme xx xxxxx te onttrek. Geen graan mag uitgelaai word sonder Senwes Grainlink Hoofkantoor se toestemming nie. Waar ʼn instruksie waarop nog geen graan uitgelaai is nie op versoek van die klant gewysig word, xxx die wysigings kosteloos gedoen word. Indien graan reeds op die instruksie uitgelaai en ʼn wysiging word versoek, xxx die xxxxx R5.11 per ton (BTW uitgesluit) en R5.88 per ton (BTW ingesluit) beloop. 13.2