GESAMENTLIKE EN AFSONDERLIKE AANSPREEKLIKHEID. Indien hierdie ooreenkoms met meer as een KOPER aangegaan word, xxx die aanspreeklikheid van alle sodanige KOPERS teenoor die VERKOPER en die AFSLAER gesamentlik en afsonderlik in solidum wees.
Appears in 6 contracts
Samples: Veilingsooreenkoms, Veilingsreëls en Verkoopsvoorwaardes, Sale Agreement