Berekening van besoldiging en lone Voorbeeld Klousules

Berekening van besoldiging en lone. Artikel 35 4.7.1 Lone word bereken deur die aantal ure gewoonlik gewerk. 4.7.2 Maandelikse besoldiging of loon is vier en ’n derde maal die weeklikse loon. 4.7.3 Indien besoldiging op ‘n ander grondslag as tyd bereken word of indien ‘n werknemer se besoldiging of loon van tydperk tot tydperk beduidend skommel, moet enige betaling bereken word met verwysing na die werknemer se besoldiging of loon gedurende - (a) die voorafgaande 13 weke; of (b) indien vir 'n korter tydperk werksaam, daardie tydperk. 4.7.4 Werkgewers en werknemers moet vir die doeleindes van berekeninge wat ingevolge hierdie Wet gedoen word, 'n bylae wat in die Staatskoerant gepubliseer is, raadpleeg om vas te stel of 'n bepaalde kategorie betaling xxxx van 'n werknemer se besoldiging uitmaak. 5.
Berekening van besoldiging en lone. (1) 'n Werknemer se loon word bereken met verwysing na die getal ure wat die werknemer gewoonlik werk. (2) Vir die doeleindes van die berekening van 'n werknemer se loon met verwysing na tyd, word 'n werknemer geag gewoonlik vir- (a) 45 uur in 'n week xx xxxx, xxxxx die werknemer gewoonlik 'n xxxxxxx getal ure in 'n week werk; (b) nege uur in 'n dag xx xxxx, of sewe en 'n half uur in die geval van 'n werknemer wat op meer as vyf dae in 'n week werk, of die getal ure wat 'n werknemer in 'n dag ingevolge 'n ooreenkoms aangegaan ooreenkomstig artikel 11 werk, tensy die werknemer gewoonlik 'n xxxxxxx getal ure in 'n xxx xxxx. (3) 'n Werknemer se maandelikse besoldiging of loon is vier en een derde maal die werknemer se weeklikse besoldiging of loon onderskeidelik. (4) Indien 'n werknemer se besoldiging of loon, hetsy in die geheel of ten dele, op 'n ander grondslag as tyd bereken word of indien 'n werknemer se besoldiging of loon van tydperk tot tydperk beduidend skommel, moet enige betaling ingevolge hierdie Wet aan daardie werknemer bereken word met verwysing na die werknemer se besoldiging of loon- (a) gedurende die voorafgaande 13 weke; of (b) indien die werknemer vir 'n korter tydperk in diens was, gedurende daardie tydperk. (5) (a) Die Minister kan, na oorleg met die Kommissie en NEOAR, by kennisgewing in die Staatskoerant bepaal of 'n bepaalde kategorie betaling, hetsy in geld of in natura, xxxx uitmaak van werknemers se besoldiging vir die doel van enige berekening ingevolge hierdie Wet gedoen. (b) Sonder om die Minister se bevoegdhede ingevolge paragraaf (a) te beperk, kan die Minister- (i) die waarde, of 'n formule vir die bepaling van die waarde, bepaal van enige betaling wat xxxx van besoldiging uitmaak; (ii) 'n maksimum of minimum waarde heg aan enige betaling wat xxxx van besoldiging uitmaak; en (iii) vir die doel van enige berekening, differensieer tussen verskillende kategorieë betaling en verskillende sektore. (c) Alvorens die Minister 'n kennisgewing ingevolge paragraaf (a) uitreik, moet die Minister- (i) 'n konsep van die voorgestelde kennisgewing in die Staatskoerant publiseer; en (ii) belanghebbende partye uitnooi xx xxxxx 'n redelike tydperk skriftelike vertoë oor die konsepkennisgewing voor te lê. [Sub-a. (5) vervang by a. 7 van Wet 11 van 2002.] XXXXXXXX VYF