GOEIE BUURMANSKAP Voorbeeld Klousules

GOEIE BUURMANSKAP. 1. Geen besigheidsaktiwiteit of stokperdjie, insluitende veilings en rommelverkopings maar nie beperk daartoe nie, wat ergernis of steurnis vir mede-inwoners xxx veroorsaak mag beoefen word nie. 2. Geen aktiwiteit wat geraas veroorsaak wat naburige eienaars kan xxxxx xxx toegelaat word nie. 3. Wasgoedlyne moet buite sig van paaie en naburige eiendomme opgerig word. 4. Afval en tuinrommel moet in goedgekeurde houers op aangewese plekke geplaas word en ontoeganklik wees vir knaag- en wilde diere. E.