WETLIKE STATUS Voorbeeld Klousules

WETLIKE STATUS. Die onderstaande voorwaardes wat bou-aktiwiteite reguleer is deur die VERLOREN Huiseienaarsvereniging aanvaar en is gevolglik bindend op alle eienaars en hulle vakkundiges, kontrakteurs en subkontrakteurs met betrekking tot boukontrakte ten opsigte van eiendom in die Ontwikkeling. Die VERLOREN Huiseienaarsvereniging mag gevolglik vereis dat sodanige kontrakte vir voorafgoedkeuring voorgelê word. Die VERLOREN Huiseienaarsvereniging het vervolgens die reg om enige bou-aktiwiteite wat teenstrydig is met die voorwaardes op te skort en die betrokke kontrakteur(s) of ander werkers toegang tot die Ontwikkeling xx xxxxx, xxxxxx aanspreeklikheid vir enige verliese van die betrokke eienaar as gevolg van sodanige weiering. 9.2
WETLIKE STATUS. Die onderstaande voorwaardes wat bou-aktiwiteite reguleer is deur die BBWHV aanvaar en is gevolglik bindend op alle eienaars en hulle vakkundiges, kontrakteurs en subkontrakteurs met betrekking tot boukontrakte ten opsigte van eiendom in die Ontwikkeling. Die BBWHV mag gevolglik vereis dat sodanige kontrakte vir voorafgoedkeuring voorgelê word. Die BBWHV het vervolgens die reg om enige bou-aktiwiteite wat teenstrydig is met die voorwaardes op te skort en die betrokke kontrakteur(s) of ander werkers toegang tot die Ontwikkeling xx xxxxx, xxxxxx aanspreeklikheid vir enige verliese van die betrokke eienaar as gevolg van sodanige weiering. 8.2