SWEMBADDENS Voorbeeld Klousules

SWEMBADDENS. 2.12.1 Geen swembad groter as 30 m³ xxx toegelaat word nie. 2.12.2 Swembaddens moet só ontwerp word dat wilde diere wat daarin xxxxxx maklik kan uitkom. 2.12.3 ‘n Gedetailleerde ontwerp van die swembad moet vooraf aan die VERLOREN Huiseienaarsvereniging voorgelê word vir goedkeuring. 2.12.4 Geen swembadwater mag op die oppervlak gespoel (“backwash”) word nie. ‘n Gepaste afvoerstelsel xxx vir hierdie xxxx xxxx die VERLOREN Huiseienaarsvereniging voorgeskryf word. 3.
SWEMBADDENS. Alle swembaddens en borrelbaddens, ongeag hulle grootte, moet behoorlik bedek/beskerm wees teen die moontlikheid van verdrinking. Die plaaslike verordeninge van Xxxx-Xxxx is in hierdie verband van toepassing. 7.13