Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van elke betaling afgetrek word. • 'n Betalingsheffing, wat van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die herhalende betaling bereken. • 'n Maandelikse planheffing, wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat uit twee dele bestaan: • 'n Vaste bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. • 'n Veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die veranderlike bemarkings-en- administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan. • 'n Jaarlikse waarborgheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, om vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat 'n beleggingswaarborg bied, te betaal. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word 'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar. Wysigingsheffing 'n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx xxx 'n wysigingsheffing hef ...
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van elke betaling afgetrek word. • 'n Betalingsheffing, wat van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die herhalende betaling bereken. • 'n Maandelikse planheffing, wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Betalingsheffing, wat van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die herhalende betaling bereken. • 'n Maandelikse planheffing, wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Betaling vir die beleggingswaarborg 'n Jaarlikse betaling vir die beleggingswaarborg word aan Sanlam Lewens gemaak, om vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat 'n beleggingswaarborg bied, te betaal. Hierdie betaling word as 'n persentasie van die fondswaarde bereken. Die jaarlikse betaling word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. 'n Bedrag gelyk aan die betaling word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word 'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar. Wysigingsheffing 'n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx 'n wysigingsheffing hef as die wysiging voor 'n wysigingheffingsdatum gedoen word. Die wysigingheffingsdatum word aan die begin bepaal en xxx by daaropvolgende wysigings herbereken. Aparte wysigingheffingsdatums is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Die wysigingsheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop. Die huidige wysigingsheffing vir ...
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van die spaargedeelte van elke herhalende betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse waarborgheffing vir Escalating Fondse, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken.
Heffings vir die plan. Xxxxxx asseblief na die planbeskrywing vir verdere besonderhede oor die berekening en aftrekking van xxxx xxxxxxx.