Common use of HEFFINGS Clause in Contracts

HEFFINGS. 14.1 Die Koper is aanspreeklik vir die betaling van maandelikse heffings aan die Regspersoon xxxx bepaal in die Wet op Deeltitels. Die heffings is maandeliks vooruit betaalbaar voor of op die 1ste (eerste) xxx xxx xxxx maand. 14.2 Die Verkoper beraam die aanvanklike maandeliks heffing as volg : 14.2.1 „n bedrag van R1 400,00 (eenduisend vierhonderd rand) per maand per eenheid ten opsigte van eenhede waarvan die oppervlak volgens die deelplan 106 vierkante meter of xxxxxxx is; en 14.2.2 „n bedrag van R1 500,00 (eenduisend vyfhonderd rand) per maand per eenheid ten opsigte van eenhede waarvan die oppervlak volgens die deelplan groter as 106 vierkante meter is; en 'n bedrag van R600,00 (seshonderd Rand) per maand per Okkupeerder vir een verpligte ete per dag. 14.3 Indien die Okkupeerder vir „n aaneenlopende tydperk xxx xxxxxx as 10 (tien) dae afwesig is van die behuisingsonwikkelingskema, xxx hy pro rata vrygestel wees van die betaling ten opsigte van etes xxxx xx xxxxxx in klousule 14.2; 14.4 'n Okkupeerder mag skriftelik aansoek doen by die Regspersoon vir kwytskelding van die verpligting ete xxxx omskryf in klousule 14.2 hierbo, xxxxx aansoek nie onredelik geweier xxx word nie. 14.5 Die Koper stem toe tot die volgende heffings, naamlik: 14.5.1 „n algemene bestuursheffing wat spesifiek aangewend xxx word vir die volhouding van die funksionering van die Behuisingsontwikkelingskema; en 14.5.2 n xxxx en bystandsheffing wat ten doel het om Okkupeerders by te staan om so lank as moontlik onafhanklik en self- onderhoudend xx xxx; en 14.5.3 spesiale heffings, hetsy by wyse van „n kapitale bedrag of „n maandelikse bedrag, om in spesiale behoeftes of uitdagings wat in die diskresie van die Regspersoon in die beste belang van al die Okkupeerders en Kopers is, te voorsien. 14.6 Die Koper erken dat heffings slegs goedgekeur mag word tydens „n vergadering van die Regspersoon, en slegs in ooreenstemming met die bepalings van die Wet op Deeltitels. 14.7 Die heffings dek en verteenwoordig alle koste deur die Verkoper of Regspersoon aangegaan met betrekking tot die beheer, bestuur, instandhouding, verbetering en herstel van die behuisingsontwikkeling skema en behels, maar is nie beperk nie, tot alle koste met betrekking tot die verskaffing van elektriese krag, brandstof, gas, water, riool, versekeringspremies, lone aan werknemers en alle xxxxx xxxxx xxx xxxxxx aard ookal. 14.8 Die Koper is self vir elektrisiteitverbruik aanspreeklik wat afsonderlik vir elke eenheid gemeet word, sowel as vir munisipale belastings en heffings ten opsigte van die eenheid. 14.9 Die Koper is aanspreeklik vir vooruitbetaling van die heffings vanaf die okkupasiedatum. 14.10 Nieteenstaande enige ander bepaling in die kontrak, is die weiering of versuim van die Xxxxx xx die heffing stiptelik te betaal xxxx wat bepaal is of mag word, „n wesenlike verbreking van die verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak. 15.

Appears in 2 contracts

Samples: Koopkontrak, Koopkontrak

HEFFINGS. 14.1 Die Koper Sessionaris is aanspreeklik vir die betaling van maandelikse heffings aan die Regspersoon xxxx bepaal in die Wet op Deeltitels. Die heffings is maandeliks vooruit betaalbaar voor of op die 1ste (eerste) xxx xxx xxxx maand. 14.2 Die Verkoper Western Breeze beraam die aanvanklike maandeliks maandelikse heffing as volg : 14.2.1 „n bedrag van R1 400,00 (eenduisend vierhonderd rand) per maand per eenheid ten opsigte van eenhede waarvan die oppervlak volgens die deelplan Deelplan 106 vierkante meter of en xxxxxxx is; en 14.2.2 „n bedrag van R1 500,00 (eenduisend vyfhonderd rand) per maand per eenheid ten opsigte van eenhede waarvan die oppervlak volgens die deelplan groter as 106 vierkante meter is; en 'n bedrag van R600,00 (seshonderd Randrand) per maand per Okkupeerder vir een verpligte ete per dag. 14.3 Indien die Okkupeerder vir „n aaneenlopende tydperk xxx xxxxxx as 10 (tien) dae afwesig is van die behuisingsonwikkelingskema, xxx hy pro rata vrygestel wees van die betaling ten opsigte van etes xxxx xx xxxxxx in klousule 14.2; . 14.4 'n Okkupeerder mag skriftelik aansoek doen by die Regspersoon vir kwytskelding van die verpligting ete xxxx omskryf in klousule 14.2 hierbo, xxxxx aansoek nie onredelik geweier xxx word nie. 14.5 Die Koper Sessionaris stem toe tot die volgende heffings, naamlik: 14.5.1 „n algemene bestuursheffing wat spesifiek aangewend xxx word vir die volhouding van die funksionering van die Behuisingsontwikkelingskema; en 14.5.2 n xxxx en bystandsheffing wat ten doel het om Okkupeerders by te staan om so lank as moontlik onafhanklik en self- onderhoudend xx xxx; en 14.5.3 spesiale heffings, hetsy by wyse van xxxx xxx „n kapitale bedrag of „n maandelikse bedrag, om in spesiale behoeftes of uitdagings wat in die diskresie van die Regspersoon in die beste belang van al die Okkupeerders en Kopers is, te voorsien. 14.6 Die Koper Sessionaris erken dat heffings slegs goedgekeur mag word tydens „n vergadering van die Regspersoon, Regspersoon en slegs in ooreenstemming met die bepalings van die Wet op Deeltitels. 14.7 Die heffings dek en verteenwoordig alle koste deur die Verkoper Western Breeze of Regspersoon aangegaan met betrekking tot die beheer, bestuur, instandhouding, verbetering en herstel van die behuisingsontwikkeling skema en behels, maar is nie beperk nie, tot alle koste met betrekking tot die verskaffing van elektriese krag, brandstof, gas, water, riool, versekeringspremies, lone aan werknemers en alle xxxxx xxxxx xxx xxxxxx aard ookal. 14.8 Die Koper Sessionaris is self vir elektrisiteitverbruik aanspreeklik wat afsonderlik vir elke eenheid gemeet word, sowel as vir munisipale belastings en heffings ten opsigte van die eenheid. 14.9 Die Koper Sessionaris is aanspreeklik vir vooruitbetaling van die heffings vanaf die okkupasiedatum. 14.10 Nieteenstaande enige ander bepaling datum deur die Argitek bepaal as die datum waarop die gebou sodanig voltooi is vir bewoning xxxx bepaal in die kontrak, is die weiering of versuim van die Xxxxx xx die heffing stiptelik te betaal xxxx wat bepaal is of mag word, „n wesenlike verbreking van die verpligtinge van die Koper in terme van die kontrakWet op Deeltitels. 15.

Appears in 1 contract

Samples: www.dieoogaftree.co.za

HEFFINGS. 14.1 Die Koper is aanspreeklik vir die betaling van maandelikse heffings aan die Regspersoon xxxx bepaal in die Wet op Deeltitels. Die heffings is maandeliks vooruit betaalbaar voor of op die 1ste (eerste) xxx xxx xxxx maand. 14.2 Die Verkoper beraam die aanvanklike maandeliks heffing as volg : 14.2.1 „n bedrag van R1 400,00 (eenduisend vierhonderd rand) per maand per eenheid ten opsigte van eenhede waarvan die oppervlak volgens die deelplan 106 vierkante meter of xxxxxxx is; en 14.2.2 „n bedrag van R1 500,00 (eenduisend vyfhonderd rand) per maand per eenheid ten opsigte van eenhede waarvan die oppervlak volgens die deelplan groter as 106 vierkante meter is; en 'n bedrag van R600,00 (seshonderd Rand) per maand per Okkupeerder vir een verpligte ete per dag. 14.3 Indien die Okkupeerder vir „n aaneenlopende tydperk xxx xxxxxx as 10 (tien) dae afwesig is van die behuisingsonwikkelingskema, xxx hy pro rata vrygestel wees van die betaling ten opsigte van etes xxxx xx xxxxxx in klousule 14.2; 14.4 'n Okkupeerder mag skriftelik aansoek doen by die Regspersoon vir kwytskelding van die verpligting ete xxxx omskryf in klousule 14.2 hierbo, xxxxx aansoek nie onredelik geweier xxx word nie. 14.5 Die Koper stem toe tot die volgende heffings, naamlik: 14.5.1 „n algemene bestuursheffing wat spesifiek aangewend xxx word vir die volhouding van die funksionering van die Behuisingsontwikkelingskema; en 14.5.2 n xxxx en bystandsheffing wat ten doel het om Okkupeerders by te staan om so lank as moontlik onafhanklik en self- self-onderhoudend xx xxx; en 14.5.3 spesiale heffings, hetsy by wyse van „n kapitale bedrag of „n maandelikse bedrag, om in spesiale behoeftes of uitdagings wat in die diskresie van die Regspersoon in die beste belang van al die Okkupeerders en Kopers is, te voorsien. 14.6 Die Koper erken dat heffings slegs goedgekeur mag word tydens „n vergadering van die Regspersoon, en slegs in ooreenstemming met die bepalings van die Wet op Deeltitels. 14.7 Die heffings dek en verteenwoordig alle koste deur die Verkoper of Regspersoon aangegaan met betrekking tot die beheer, bestuur, instandhouding, verbetering en herstel van die behuisingsontwikkeling skema en behels, maar is nie beperk nie, tot alle koste met betrekking tot die verskaffing van elektriese krag, brandstof, gas, water, riool, versekeringspremies, lone aan werknemers en alle xxxxx xxxxx xxx xxxxxx aard ookal. 14.8 Die Koper is self vir elektrisiteitverbruik aanspreeklik wat afsonderlik vir elke eenheid gemeet word, sowel as vir munisipale belastings en heffings ten opsigte van die eenheid. 14.9 Die Koper is is, behoudens die bepaling van artikel 25(5A) van die Deeltitelwet aanspreeklik vir vooruitbetaling die vooruit betaling van die heffings vanaf die okkupasiedatumdatum van registrasie van die Deelplan. 14.10 Nieteenstaande enige ander bepaling in die kontrak, is die weiering of versuim van die Xxxxx xx die heffing stiptelik te betaal xxxx wat bepaal is of mag word, „n wesenlike verbreking van die verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak. 15.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak