ADDISIONELE VOORWAARDES Voorbeeld Klousules

ADDISIONELE VOORWAARDES. 14.1. In geval van die afsterwe van die VERHUURDER of die HUURDER, mag hierdie ooreenkoms alleenlik beëindig word deur wedersydse ooreenkoms tussen die eksekuteur/eksekutrise/trustee(s) van die afgestorwene se boedel en die langslewende party. 14.2. In geval van afsterwe van die VERHUURDER of HUURDER, asook hul onderskeie onmiddellike erfgename, mag hierdie ooreenkoms beëindig word deur die eksekuteur/eksekutrise/trustee(s) van die afgestorwenes se boedel(s) deur middel van ‘n minimum van drie (3) maande skriftelike kennisgewing van sodanige voorneme. 14.3. Indien enige bepaling hiervan onwettig is of retrospektief onwettig gemaak word, xxx daardie onwettige bepaling geag word om gewysig xx xxxx in die mate en op die wyse wat nodig is om dit xxxxxx xx maak of indien sodanige wysiging onmoontlik is, xxx die onwettige bepaling beskou word as deelbaar van die res van die bepalings hiervan en pro non scripto. 14.4. Die HUURDER erken en bevestig dat die VERHUURDER geregtig xxx xxxx om teen enige gelde deur die HUURDER aan VERHUURDER verskuldig, nou of in die toekoms, uit xxxxx skuldoorsaak dit ookal mag ontstaan, rente te hef op enige bedrag verskuldig hierkragtens bereken teen ‘n xxxxx per jaar van 5% (vyf persent), of sodanige xxxxx xxxxx as wat die VERHUURDER in sy uitsluitlike diskresie van tyd tot tyd mag bepaal bo die prima uitleenkoers op oortrokke bankrekening van tyd tot tyd deur die VERHUURDER xx xxxxxxx gehef, bereken vanaf en insluitende die datum waarop enige skuld ontstaan, xxxxx rente agteruit op die balans van tyd tot tyd verskuldig bereken xxx word en aldus bereken xxx word tot tyd en wyl die verskuldige bedrag ten volle gedelg is. Die VERHUURDER xxx die reg besit om, indien hierdie xxxxx gehef xxxx xx xxxxxxx verhoog of verlaag word, die voormelde rentekoers dienooreenkomstig xx xxxxxxx of verlaag, na gelang van die geval en sonder om enige kennis daarvan aan die HUURDER xx xxx en is die aanpassings in die rentekoers xxxx voormeld bindend op die HUURDER ondanks dat die HUURDER xxxx xxxxxx van sodanige aanpassing ontvang het nie. Die VERHUURDER is geregtig om van tyd tot tyd en te eniger tyd, volgens sy absolute en uitsluitlike diskresie enige rente deur die HUURDER verskuldig te kapitaliseer, in xxxxx geval rente voortaan bereken en betaalbaar xxx xxxx op sodanige gekapitaliseerde bedrag. 14.5. Hierdie ooreenkoms bevat die algehele ooreenkoms tussen die partye met betrekking tot die inhoud daarvan en die HUURDER erken dat daar geen mondelingse...
ADDISIONELE VOORWAARDES. Geteken deur die VERKOPER te op _ GETUIES: 1 2 Geteken deur die XXXXX xx op GETUIES: 1 2 _ KOPER AGENT Hierdie riglyne is bedoel vir voornemende huiseienaars, bouers en ontwikkelaars, en is die ontwerpkriteria waaraan voldoen moet word vir alle bouwerk by VERLOREN. Hierdie riglyne is ontwikkel om die unieke omgewings- en fisiese kenmerke van VERLOREN te bewaar, beskerm en onderhou sonder om die ontwikkeling te belemmer. Die bestaande ses plaashuise en ander strukture is uitgesluit van hierdie reëls. Die funksie van die VERLOREN Huiseienaarsvereniging is om te verseker dat die karakter en kwaliteit van VERLOREN gehandhaaf word, en die waarde van individuele huise en die omgewing daardeur beskerm word. Ontwikkelings binne VERLOREN moet aanpas by die basiese oogmerk om ‘n omgewing te skep wat in harmonie is met die natuur. Dit is egter nie die bedoeling om bou-ontwerpe onredelik te beperk nie. Die Argiteksriglyne is ‘n voorwaarde van die koopkontrak en xxx xxxx die VERLOREN Huiseienaarsvereniging afdwingbaar wees. Die ONTWIKKELAAR is die enigste lid huideglik. Die VERLOREN Huiseienaarsvereniging xxx voorts by magte wees om boetes op te lê ten opsigte van afwykings van goedgekeurde bouplanne. Die VERLOREN Huiseienaarsvereniging xxxxx xxx insgelyks die reg voor om die Argiteksriglyne te wysig of aan te pas.
ADDISIONELE VOORWAARDES. Geteken deur die VERKOPER te op GETUIES: 1 Geteken deur die XXXXX xx op GETUIES: 1 KOPER AGENT

Related to ADDISIONELE VOORWAARDES

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktconformiteit van prijs (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding Voor vergoedingen van externe expertise en diensten door derden die geen factuur kunnen overleggen geldt de volgende bewijslast:  Onkostennota met omschrijving van de geleverde prestatie en het te betalen bedrag  Betalingsreferentie boekhouding