JURISDIKSIE VAN DIE LANDDROSHOF Voorbeeld Klousules

JURISDIKSIE VAN DIE LANDDROSHOF. Die partye hierby betrokke stem in tot die jurisdiksie van die Landdroshof ingevolge Artikel 28 van die Landdroshofwet van 1944 xxxx gewysig. Nieteenstaande voorgenoemde xxx dit nie een van die partye verhinder om die Hooggeregshof van Suid-Afrika xx xxxxx vir enige regshulp wat nodig mag wees nie. 24