Kapitaalgoedere (Bate-items). 5.2.1 Daar word begroot vir alle kapitaalitems (xxxx geïdentifiseer deur die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste in samewerking met die Afdeling Fondse en Batebestuur), ongeag die kostepunt waaruit dit bekostig word. Hierdie reël geld vir die aankoop van alle kapitaalitems uit alle fondse wat administratief deur die US bestuur word. Geen kapitaalitem/bate-item kan dus aangekoop word sonder 'n begrotingsnommer nie. 5.2.2 Spesifieke standaarde word deur die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste, Fisiese Infrastruktuur, IT, ensovoorts opgestel en deurlopend ontwikkel in samewerking met die betrokke kliënte om te verseker dat die spesifikasies en die standaarde van produkte voortdurend verbeter. 5.2.3 Daar word gepoog om die volgende kapitaalgoedere te standaardiseer: Rekenaartoerusting Kantoormeubels en toerusting Xxxxxxxxxxxx toerusting Fotokopieer-, faks- en telefoonantwoordmasjiene Ander gespesialiseerde en/of navorsingstoerusting Verbruikbare Goedere en Dienste 5.3.1 Departemente/afdelings rig versoeke ten opsigte van die aankoop van goedere en dienste by eksterne leweransiers, rekenaarmatig per Aankooprekwisisie, aan die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste. Departemente/afdelings rig versoeke ten opsigte van die aanskaffing van voorraaditems, rekenaarmatig per Voorraadrekwisisie, aan die betrokke voorraadstoor met verstrekking van die betrokke kommoditeitsnommer(s) van die item(s) wat verlang word. Departemente/afdelings is verantwoordelik vir die behoorlike voltooiing van al die betrokke rekenaarvelde op 'n rekwisisie, asook ander besonderhede wat verlang word om te verseker dat die volledige en korrekte transaksierekord in die US se boekhoustelsel geneem word. Xxxxx die velde waar kwotasie besonderhede aangevra word, moet ten alle tye volledig voltooi word. Elke aankooprekwisisie word na 'n spesifieke aankoper xxxxxx wat xxxxx andere die beskikbaarheid van die produk en die finale aankoopprys bepaal voordat die nodige bestelling geplaas word. 'n Amptelike US bestelvorm xxx slegs op versoek van die departement/afdeling deur die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste aan die betrokke leweransier gepos, gefaks of per e-pos versend word. Andersins word dit van departemente/afdelings verwag om hul eie bestelnommers telefonies deur xx xxxxxx aan leweransiers. Departemente/afdelings wat bestelnommers rekenaarmatig verkry en dit daarna telefonies aan leweransiers deurskakel moet self reël dat goedere betyds en op die regte plek afgelewer word en ook...
Kapitaalgoedere (Bate-items). 5.2.1 Daar word begroot vir alle kapitaalitems (xxxx geïdentifiseer deur die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste in samewerking met die Afdeling Fondse en Batebestuur), ongeag die kostepunt waaruit dit bekostig word. Hierdie reël geld vir die aankoop van alle kapitaalitems uit alle fondse wat administratief deur die US bestuur word met ʼn waarde vanaf R2000. Geen kapitaalitem/bate-item kan dus aangekoop word sonder 'n begrotingsnommer nie. 5.2.2 Spesifieke standaarde word deur die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste, Fisiese Infrastruktuur, IT, ensovoorts opgestel en deurlopend ontwikkel in samewerking met die betrokke kliënte om te verseker dat die spesifikasies en die standaarde van produkte voortdurend verbeter. 5.2.3 Daar word gepoog om die volgende kapitaalgoedere te standaardiseer: • Rekenaartoerusting • Kantoormeubels en toerusting • Xxxxxxxxxxxx toerusting • Fotokopieermasjiene • Ander gespesialiseerde en/of navorsingstoerusting 5.3