Kategorie B Voorbeeld Klousules

Kategorie B. Xxxxxxxxxxx waarvoor gepaste dissiplinêre stappe geneem kan word, xxxxx optrede kan wees: Vir ’n eerste oortreding: ’n Finale skriftelike waarskuwing of ontslag as die aard en omstandighede van die oortreding dit regverdig; Vir ’n tweede oortreding: Ontslag, indien die finale geskrewe waarskuwing wat uitgereik is, nog nie verval het nie. Sodanige waarskuwing xxx verval een jaar nadat dit uitgereik is. 2.2.1 Afwesigheid sonder verlof vir ’n tydperk van tot vyf opeenvolgende werksdae, sonder ’n geldige rede 2.2.2 Onbehoorlike, onwelvoeglike of minagtende optrede 2.2.3 Swak werksprestasie in terme van kwaliteit of kwantiteit van werk 2.2.4 Versuim om verlies van of skade aan eiendom van die werkgewer of eiendom waarvoor die werkgewer verantwoordelik is, aan te meld 2.2.5 Opsetlike skade aan of ernstige nalatigheid ten opsigte van die werkgewer of medeplaaswerkers se eiendom, toerusting, gereedskap of goedere of goedere waarvoor die werkgewer verantwoordelik is 2.2.6 Toeëiening vir private doeleindes en misbruik van die werkgewer of medeplaaswerkers se eiendom 2.2.7 Die bekendmaking van vertroulike inligting aan ’n ongemagtigde persoon 2.2.8 Die pleeg van ’n kriminele misdryf terwyl hy op diens is of op die werkgewer se perseel of met betrekking tot die werkgewer se sake 2.2.9 Besopenheid terwyl hy op die werkgewer se perseel is of in beheer van ’n voertuig van die werkgewer is 2.2.10 Die besit en/of gebruik van alkohol of ander verbode of gewoontevormende middels op die werkgewer se perseel terwyl aan diens 2.3