Kennisgewing Voorbeeld Klousules
Kennisgewing. Die versekerde moet by die plaasvind van enige gebeurtenis wat waarskynlik tot 'n eis ingevolge hierdie polis aanleiding ▇▇▇ ▇▇▇, so gou doenlik die maatskappy daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ en moet op sy eie koste so gou doenlik na die gebeurtenis of binne sodanige verdere tydperk as wat die maatskappy skriftelik mag toelaat 'n skriftelike eis by die maatskappy indien en sodanige besonderhede en bewyse as wat die maatskappy redelikerwys mag verlang, verstrek.
Kennisgewing. Die Versekerde moet by die plaasvind van enige gebeurtenis wat waarskynlik tot 'n eis ingevolge hierdie Polis aanleiding ▇▇▇ ▇▇▇, so gou doenlik die Maatskappy daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ en moet op sy eie koste so gou doenlik na die Gebeurtenis of binne sodanige verdere tydperk as wat die Maatskappy skriftelik mag toelaat 'n skriftelike eis by die Maatskappy indien en sodanige besonderhede en bewyse as wat die Maatskappy redelikerwys mag verlang, verstrek.
Kennisgewing. 2.1 Ek onderneem om een kalendermaand skriftelike kennis ▇▇ ▇▇▇ wanneer my kind/ers Highland Kleingoed Kleuterskool verlaat.
2.2 Kennisgewing moet nie later as die laaste dag van vorige maand geskied nie.
2.3 November word nie as 'n kennismaand aanvaar nie.
2.4 Highland Kleingoed Kleuterskool behou die reg voor om vir ouers en hul kind/ers een maand skriftelike kennis ▇▇ ▇▇▇. ▇▇▇▇ dissiplinebeleid van Highland Kleingoed.
Kennisgewing. Enige kennisgewing wat gegee word in terme van hierdie Ooreenkoms, ▇▇▇ per hand afgelewer word of per geregistreerde pos gestuur word (in ▇▇▇▇▇ geval dit geag ▇▇▇ word om ontvang ▇▇ ▇▇▇▇ binne 5 (vyf) besigheidsdae nadat dit gepos is).
