Kontrak Voorbeeld Klousules

Kontrak. Die suksesvolle Tenderaar moet 'n Kontrak met die Werkgewer sluit, vir die uitvoering van die Kontrak in ooreenstemming met die OOREENKOMSVORM en moet 'n waarborg volgens die voorgeskrewe vorm xxxxx. Sou 'n Tenderaar sy tender na tendersluiting terugtrek en/of die suksesvolle Tenderaar versuim om 'n Kontrak te sluit, mag die Werkgewer alle kostes verbonde daaraan om weer tenders te vra en/of ‘n minder gunstige tender te aanvaar, xxx xxx verhaal.
Kontrak. Die aansoek en enige daaropvolgende versoek en / of voorstelling deur die Versekerde gedoen xxx as basis vir die kontrak dien. Hierdie Polis, die Bylaes en enige Endossemente daartoe moet as een kontrak saamgelees word en enige woord of uitdrukking waaraan 'n besondere betekenis in enige xxxx daarvan geheg is, het sodanige betekenis waar dit ook al voorkom, xxxxx xxxxxx uit die konteks blyk. ALGEMENE VOORWAARDES Altyd onderhewig aan die bepalings van Artikel 55 van die Wet op Korttermynversekering Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig). A.