Diensbeëindiging Voorbeeld Klousules
Diensbeëindiging. Dit staan elk van die partye vry om hierdie ooreenkoms gedurende die eerste ses maande met een week ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ beëindig, of met vier ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ daarná. Indien die Werknemer geletterd is, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ per brief geskied. Indien die Werknemer ongeletterd is, ▇▇▇ die kennisgewing en diensbeëindiging deur of namens die Werkgewer aan die Werknemer verduidelik word. By kennis van diensbeëindiging, in die geval waar die Werkgewer huisvesting aan die Werknemer verskaf, moet die Werknemer toegelaat word om ’n maand lank in die huisvesting aan ▇▇ ▇▇▇. Die werkgewer is geregtig om hierdie ooreenkoms sonder kennisgewing te beëindig indien die Werknemer skuldig is aan 'n oortreding wat volgens die dissiplinêre beleid summiere ontslag regverdig en nadat die voorgeskrewe prosedure nagekom is. Die diensverhouding word outomaties beëindig wanneer die Werknemer die aftreeouderdom van ............. bereik. Indien die Werknemer se dienstydperk verleng word ▇▇▇ dit slegs per vastetermyn-kontrak wees.
Diensbeëindiging. Enige van die partye kan die diensooreenkoms beëindig deur een week skriftelike kennis ▇▇ ▇▇▇ gedurende die eerste ses maande van diens en vier ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ daarna. Mondelikse ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ slegs in die geval van ‘n ongeletterde werknemer gegee word.
Diensbeëindiging. 7.1 n Persoon in ’n standplaas- of diensleraarspos tree by aanvaarding van ’n beroep of by bereiking van die normale aftree-ouderdom vir predikante uit diens van die gemeente.
7.2 Diensbeëindiging anders as beroeping of emeritaat geskied aan die hand van die diensooreenkoms en ooreenkomstig die toepaslike kerkordelike reglemente van Reglement 17 Reglement vir die bestuur van diensverhoudinge by ongeskiktheid en onvermoë en Reglement 18 Reglement vir Tug en Dissipline.
7.3 By diensbeëindiging/aanvaarding van emeritaat, stel die kerkvergadering die Algemene Taakspan Predikantesake daarvan in kennis.
Diensbeëindiging. Die Werknemer aanvaar dat hierdie ooreenkoms beëindig ▇▇▇ word indien: In die geval waar die diensooreenkoms wetlik opsegbaar is deur wedersydse skriftelike kennis van 1 week gedurende die eerste ses maande van diens en 4 weke daarna. Die Werknemer ontslaan word op enige gronde wat regtens ▇▇▇▇▇▇ is en nadat ‘n behoorlike en billike disiplinêre prosedure gevolg is. Die Werknemer weens mediese ongeskiktheid nie binne ‘n redelike tyd sy dienste ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ en volhou nie. Die geleentheid/taak waarvoor die Werknemer in diens geneem is verstryk het of afgehandel is. Die Werknemer aanvaar die bepalings van die Werkgewer se gedrags- en ander ordereëls ▇▇▇▇ uiteengesit in die Menslike Hulpbronbeleid en Handleiding, asook die dissiplinêre en grieweprosedures daarin, ▇▇▇▇ dit verduidelik is aan die Werknemer, ▇▇▇▇▇ reëls insluit die Werkgewer se reg tot billike sekuriteitsdeursoeking en toetsing vir die gebruik van alkoholiese drank of verdowingsmiddels.
Diensbeëindiging. 13.1 Onderhewig aan die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995) kan die dienskontrak beëindig word met wedersydse skriftelike kennis van ten minste: - een (1) week, indien die werknemer ses maande of korter in diens was; of - vier (4) weke, indien die werknemer ses maande of ▇▇▇▇▇▇ in diens was.
13.2 Ondanks die bepalings van 13.1, kan die Werknemer se diens onder die volgende omstandighede beëindig word: - summier, indien die werknemer in ’n dissiplinêre verhoor aan wangedrag skuldig bevind word en sodanige wangedrag regtens summiere ontslag regverdig; of - om enige ander rede wat regtens toelaatbaar is.
Diensbeëindiging. (aa 36-42)
Diensbeëindiging. (Sien Riglyn 7) Hierdie kontrak kan by wyse van skriftelike kennisgewing deur enige van die partye beëindig word. Die kennis tydperke is as volg:
a) een week, indien die werknemer ses maande of korter in diens was;
b) twee weke, indien werknemer ▇▇▇▇▇▇ as ses maande, maar nie ▇▇▇▇▇▇ as „n jaar nie in diens was;
c) Vier weke, indien die werknemer „n jaar of ▇▇▇▇▇▇ in diens was of „n plaasvervanger of huiswerker is wat ▇▇▇▇▇▇ as vier weke in diens was; en
d) „n Sertifikaat van Diens ▇▇▇▇ per Aanhangsel C kan by beëindiging van diens deur die werkgewer voorsien word, en indien die werknemer dit vereis, ook die rede vir diensbeëindiging.
Diensbeëindiging. 4.1 n Predikant in ’n gekoppelde pos tree by aanvaarding van ’n beroep of by bereiking van die normale aftree-ouderdom uit diens van die gemeente/kerkverband.
4.2 Wanneer die verhouding met die primêre werkgewer beëindig word, word die koppeling met gemeente beëindig.
4.3 By diensbeëindiging/aanvaarding van emeritaat, stel die kerkvergadering die Algemene Taakspan Predikantesake daarvan in kennis.
Diensbeëindiging. Indien enigeen van die partye van voorneme is om die Ooreenkoms te beëindig alvorens die einde van die beperkte termyn van die Ooreenkoms ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 1 hierbo, moet sodanige party ten minste een week vooraf skriftelike kennis aan die ander party gee.
Diensbeëindiging. 5.1 n Predikant in ’n deeltydse predikantspos tree by aanvaarding van ’n beroep of by bereiking van die normale aftree-ouderdom uit diens van die gemeente/kerkverband.
5.2 n Predikant in ’n deeltydse predikantspos kan vóór verstryking van die termyn weens wangedrag, ongeskiktheid en bedryfsvereistes uit diens van die gemeente/kerkverband ontslaan word (vergelyk Reglement 21 vir die Bestuur van Diensverhoudinge vir Predikante by Ongeskiktheid en Onvermoë en Reglement 22 vir Tug en Vermaning).
5.3 By diensbeëindiging word ’n Akte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ uitgereik waar van toepassing en word die bevoegdheid van die predikant/emeritus behou.
5.4 By diensbeëindiging/aanvaarding van emeritaat, stel die kerkvergadering die Algemene Taakspan Predikantesake daarvan in kennis.
5.5 n Predikant in 'n deeltydse predikantspos wat emeriteer, kan in dieselfde gemeente in ’n vaste termynpos aangestel word (voldoen aan vereistes in 17.4.3). In so 'n geval vind daar geen beroeping en bevestig plaas nie. 'n Nuwe diensooreenkoms moet aangegaan word.
