Klublidmaatskap Voorbeeld Klousules

Klublidmaatskap. 6.3.3.1 Slegs Inwoners van die koshuis kwalifiseer as lede van die klub, mag die klub besoek en drank op die perseel verbruik. 6.3.3.2 Ledegeld vir 'n klub mag jaarliks deur die Huiskomitee en Inwonende Hoof hersien word. 6.3.3.3 'n Oud-Inwoner van die koshuis en enige ander gas mag slegs met die goedkeuring van die Inwonende Hoof en Primarius, in die klub onthaal word. Geen ander persone mag in die klub toegelaat word nie. 6.3.4