Common use of KOSTE Clause in Contracts

KOSTE. 19.1 Die Verkoper is aanspreeklik vir die koste van die opstel van hierdie kontrak. 19.2 Die Koper is aanspreeklik vir enige koste wat hy sou aangaan vir die nagaan van die kontrak en korrespondensie wat moontlik daaruit mag voortvloei. 19.3 Die Verkoper onderneem om die xxxxx xx betaal vir die registrasie van die deelplan xxxx omskryf in die Wet op Deeltitels. 19.4 Die Verkoper xxx aanspreeklik wees vir betaling van alle koste wat direk of indirek met die transport van die eenheid op die naam van die Koper in verband staan, op voorwaarde dat: 19.4.1 ingeval die Koper aansoek doen vir „n Verband ten einde die aankoop van die eenheid te finansier, alle aansoeke vir „n verband aan die Bank(e) deur Xxxxx & Xxxxxxx Projekte se mortgage originators (hierna genoem die "originator") gedoen moet word, en die Koper moet al die benodigde dokumente aan die originator beskikbaar stel ten einde sodanige aansoek in te fasiliteer; 19.4.2 die Verkoper se Prokureur toesien tot registrasie van die voormelde verband. 19.5 Die Koper is aanspreeklik vir betaling van die koste vir die registrasie van enige verband wat gelyktydig met die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper geregistreer word, tesame met alle uitgawes. Betaling van alle fooie en uitgawes in terme van hierdie klousule moet binne 7 (sewe) dae na versoek aan die Prokureur betaal word. 20.

Appears in 3 contracts

Samples: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak

KOSTE. 19.1 Die Verkoper is aanspreeklik vir die koste van die opstel van hierdie kontrak. 19.2 Die Koper is aanspreeklik vir enige koste wat hy sou aangaan vir die nagaan van die kontrak en korrespondensie wat moontlik daaruit mag voortvloei. 19.3 Die Verkoper onderneem om die xxxxx xx betaal vir die registrasie van die deelplan xxxx omskryf in die Wet op Deeltitels. 19.4 Die Verkoper xxx aanspreeklik wees vir betaling van alle koste wat direk of indirek met die transport van die eenheid op die naam van die Koper in verband staan, op voorwaarde dat: 19.4.1 ingeval die Koper aansoek doen vir n Verband ten einde die aankoop van die eenheid te finansier, alle aansoeke vir n verband aan die Bank(e) deur Xxxxx & Xxxxxxx Projekte se mortgage originators Verbandmakelaar (hierna genoem die "originatormakelaar") gedoen moet word, en die Koper moet al die benodigde dokumente tydig aan die originator makelaar beskikbaar stel ten einde sodanige aansoek in te fasiliteer; 19.4.2 die Verkoper se Prokureur toesien tot registrasie van die voormelde verband. 19.5 Die Koper is aanspreeklik vir betaling van die koste vir die registrasie van enige verband wat gelyktydig met die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper geregistreer word, tesame met alle uitgawes. Betaling van alle fooie en uitgawes in terme van hierdie klousule moet binne 7 (sewe) dae na versoek aan die Prokureur betaal word. 20.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak

KOSTE. 19.1 18.1 Die Verkoper is aanspreeklik vir die koste van die opstel van hierdie kontrak. 19.2 18.2 Die Koper is aanspreeklik vir enige koste wat hy sou aangaan vir die nagaan van die kontrak en korrespondensie wat moontlik daaruit mag voortvloei. 19.3 18.3 Die Verkoper onderneem om die xxxxx xx betaal vir die registrasie van die deelplan xxxx omskryf in die Wet op Deeltitels. 19.4 18.4 Die Verkoper xxx aanspreeklik wees vir betaling van alle koste wat direk of indirek met die transport van die eenheid op die naam van die Koper in verband staan, op voorwaarde dat: 19.4.1 18.4.1 ingeval die Koper aansoek doen vir n Verband ten einde die aankoop van die eenheid te finansier, alle aansoeke vir n verband aan die Bank(e) deur Xxxxx & Xxxxxxx Projekte se mortgage originators Verbandmakelaar (hierna genoem die "originatormakelaar") gedoen moet word, en die Koper moet al die benodigde dokumente tydig aan die originator makelaar beskikbaar stel ten einde sodanige aansoek in te fasiliteer; 19.4.2 18.4.2 die Verkoper se Prokureur toesien tot registrasie van die voormelde verband. 19.5 18.5 Die Koper is aanspreeklik vir betaling van die koste vir die registrasie van enige verband wat gelyktydig met die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper geregistreer word, tesame met alle uitgawes. Betaling van alle fooie en uitgawes in terme van hierdie klousule moet binne 7 (sewe) dae na versoek aan die Prokureur betaal word. 2019.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak

KOSTE. 19.1 Die Verkoper Western Breeze is aanspreeklik vir die koste van die opstel van hierdie kontrakooreenkoms. 19.2 Die Koper Sessionars is aanspreeklik vir enige koste wat hy sou aangaan vir die nagaan van die kontrak ooreenkoms en korrespondensie wat moontlik daaruit mag voortvloei. 19.3 Die Verkoper onderneem om die xxxxx xx betaal vir die registrasie van die deelplan xxxx omskryf in die Wet op Deeltitels. 19.4 Die Verkoper xxx Western Breeze sal aanspreeklik wees vir betaling van alle koste wat direk of indirek met die transport Notarële Sessie en latere Uitbreiding van die eenheid op die naam van die Koper xxxx in verband staan, op voorwaarde dat: 19.4.1 ingeval die Koper aansoek doen vir „n Verband ten einde die aankoop van die eenheid te finansier, alle aansoeke vir „n verband aan die Bank(e) deur Xxxxx & Xxxxxxx Projekte se mortgage originators (hierna genoem die "originator") gedoen moet word, en die Koper moet al die benodigde dokumente aan die originator beskikbaar stel ten einde sodanige aansoek in te fasiliteer; 19.4.2 die Verkoper se Prokureur toesien tot registrasie van die voormelde verband. 19.5 19.4 Die Koper Sessionaris is aanspreeklik vir betaling van die koste vir die registrasie van enige verband wat gelyktydig met die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper Notariële Sessie geregistreer word, tesame met alle uitgawes. Betaling van alle fooie en uitgawes in terme van hierdie klousule moet binne 7 (sewe) dae na versoek aan die Prokureur betaal word. 20.

Appears in 1 contract

Samples: www.dieoogaftree.co.za

KOSTE. 19.1 Die Verkoper 18.1 Western Breeze is aanspreeklik vir die koste van die opstel van hierdie kontrakooreenkoms. 19.2 18.2 Die Koper Sessionars is aanspreeklik vir enige koste wat hy sou aangaan vir die nagaan van die kontrak ooreenkoms en korrespondensie wat moontlik daaruit mag voortvloei. 19.3 Die Verkoper onderneem om die xxxxx xx betaal vir die registrasie van die deelplan xxxx omskryf in die Wet op Deeltitels. 19.4 Die Verkoper xxx 18.3 Western Breeze sal aanspreeklik wees vir betaling van alle koste wat direk of indirek met die transport Notarële Sessie en latere insluiting van die eenheid op xxxx in die naam van die Koper in skema verband staan, op voorwaarde dat: 19.4.1 ingeval . 18.4 Ingeval die Koper Sessionaris aansoek doen vir n Verband ten einde die aankoop van die eenheid gedeelte te finansier, moet alle aansoeke vir n verband aan die Bank(e) deur Xxxxx & Xxxxxxx Projekte se mortgage originators Verbandmakelaar (hierna genoem die "originatormakelaar") gedoen moet word, en die Koper moet al die benodigde dokumente tydig aan die originator makelaar beskikbaar stel ten einde sodanige aansoek in te fasiliteer; 19.4.2 die Verkoper se Prokureur toesien tot registrasie van die voormelde verband. 19.5 18.5 Die Koper Sessionaris is aanspreeklik vir betaling van die koste vir die registrasie van enige verband wat gelyktydig met die registrasie van die eenheid in die naam van die Koper Notariële Sessie geregistreer word, tesame met alle uitgawes. Betaling van alle fooie en uitgawes in terme van hierdie klousule moet binne 7 5 (sewevyf) dae na versoek aan die Prokureur betaal word. 2019.

Appears in 1 contract

Samples: www.dieoogaftree.co.za