Loon / Besoldiging Voorbeeld Klousules

Loon / Besoldiging. (Xxxx Xxxxxx 5) Die werknemers xxx „n salaris/loon van R ontvang, betaalbaar in kontant/per tjek/deur regstreekse deponering in „n rekening deur hom/haar aangewys. Betaling xxx daagliks/weekliks/tweeweekliks/maandeliks geskied. Geen aftrekking xxx van die werknemer se loon/salaris gedoen word nie, tensy die werknemer skriftelik daartoe toestem. „n Betaalstrokie xxxx per Aanhangsel B xxx xxxx maand die werknemer xx xxxxxxx vergesel in „n verseëlde koevert. Afskrifte van betaalstrokies moet vir drie jaar gehou word. 6.
Loon / Besoldiging. In artikel 1 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75/ 1997 word die uitdrukkings “besoldiging” en “loon” as volg omskryf: “besoldiging” beteken enige betaling in kontant of in goedere of in beide kontant en goedere, gedoen of verskuldig aan iemand in ruil waarvoor daardie persoon vir „n xxxxx xxxxxxx werk, met inbegrip van die Staat; “loon” beteken die bedrag geld aan „n werknemer betaal of betaalbaar ten opsigte van gewone werkure of, indien dit korter is, die ure wat „n werknemer gewoonlik op „n dag of in ‟n week werk. „n Werknemer se loon word dus bereken met verwysing na die getal ure wat die werknemer gewoonlik werk. Waar „n huiswerker vir minder as 4 ure per xxx xxxx, moet hy/sy besoldig word vir 4 ure se werk. Afskrifte van betaalstrokies xxxx per Aanhangsel B moet vir drie jaar deur die werkgewer gehou word. Besoldiging of loon moet in „n verseëlde xxxxxxx aan die werknemer oorhandig word. Die volgende voorgeskrewe minimum besoldiging vir plaaswerkers, wat 9 ure per xxx xxxx, moet gehandhaaf word: AREA A (Swellendam) 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014 Uurlikse Tarief Weeklikse Tarief Maandelikse Tarief R11,66 R525,00 R2274,82 Die volgende voorgeskrewe minimum besoldiging vir Huiswerkers (wat meer as 27 uur per week werk) moet gehandhaaf word: AREA A (Swellendam) 1 Desember 2012 tot 30 November 2013 Uurlikse Tarief Weeklikse Tarief Maandelikse Tarief R8,95 R402,96 R1746,00 Die volgende voorgeskrewe minimum besoldiging vir Huiswerkers (wat 27 uur of minder per week werk) moet gehandhaaf word: AREA A (Swellendam) 1 Desember 2012 tot 30 November 2013 Uurlikse Tarief Weeklikse Tarief Maandelikse Tarief R10,48 R285,62 R1237,60 6.