DIENSKONTRAK
DIENSKONTRAK
(Werknemer / Huiswerker / Plaaswerker)
Aangegaan deur en tussen:
Werkgewer: Naam: ………..………………………….……………..……………..………
Adres: ………...………………………………..………….………….……….
……….…………………………………………………..…………….. Identiteitsnommer: ….………………………………………………………..
Telefoon No. (Huis) ……………. Werk) …………………………………
en
Werknemer: Naam: …………………………………………………………………………..
Adres: …………………………………………………………………………..
…….………………………………………………………………….
Identiteitsnommer: ……………………………………………………………
(of geboortedatum xxxx aangedui op geboortesertifikaat)
Adres van Naasbestaandes: …..……………..…………………………….
Telefoon No. (Werk) …………….….(Huis) ……………………………….
Die Werkgewer en die Werknemer kom hiermee xxxx volg ooreen:
1. Werkbeskrywing (Sien Riglyn 1)
a) Werktitel:
(bv. Huiswerker/Plaaswerker/Werknemer)
b) Pligte (of xxxx xx op Aanhangsel A)
c) Werkplek:
2. Aanvangsdatum van Diens (Xxxx Xxxxxx 2)
Hierdie kontrak neem „n aanvang op en
xxx voortbestaan tot die beëindiging daarvan.
Proeftydperk (opsioneel): vanaf die ………………dag van ……………..……….
20…. …. tot die ………………dag van ……………….20 …...
3. Gewone werkure en werkdae (Sien riglyn 3)
Gewone werkure xxx xxxx vanaf ………… vm tot ……..…. nm Maandae tot Vrydae en vanaf …………………vm tot ………………….nm op Saterdae en/of Sondae.
Die werknemer is geregtig op „n etenspouse van een aaneenlopende uur vir elke vyf uur aaneenlopend gewerk.
Werk op „n Xxxxxx wat by uitsondering geskied, xxx xxx xxx tot tyd ooreengekom word tussen die partye en die werknemer xxx xxxxxxx sy/xxxx xxxxxx uurlikse loon betaal word. Waar Sondagwerk egter „n normale xxxx van die werknemer se werkweek is, xxx die werknemer een en „n half maal sy/haar gewone uurlikse loon betaal word.
Enige werk op openbare vakansiedae xxx by ooreenkoms geskied en die werknemer xxx xxxxxx sy/xxxx xxxxxx daaglikse loon betaal word.
4. Oortyd (Sien riglyn 4)
a) Die Werkgewer xxx xxx van die werknemer vereis of hom/haar toelaat om xxxxxx xx xxxx nie, behalwe wanneer beide partye van tyd tot tyd daartoe ooreenkom.
b) Die skaal van betaling vir oortyd gewerk xxx :
i) ten minste gelykstaande wees aan die gewone uurlikse loon van die werknemer tesame met 30 miniute tyd vry met betaling vir elke uur oortyd gewerk; of
ii) betaling teen een en „n half maal sy/haar gewone uurlikse loon.
5. Loon / Besoldiging (Xxxx Xxxxxx 5)
Die werknemers xxx „n salaris/loon van R ontvang,
betaalbaar in kontant/per tjek/deur regstreekse deponering in „n rekening deur hom/haar aangewys.
Betaling xxx daagliks/weekliks/tweeweekliks/maandeliks geskied.
Geen aftrekking xxx van die werknemer se loon/salaris gedoen word nie, tensy die werknemer skriftelik daartoe toestem.
„n Betaalstrokie xxxx per Aanhangsel B xxx xxxx maand die werknemer xx xxxxxxx vergesel in „n verseëlde koevert.
Afskrifte van betaalstrokies moet vir drie jaar gehou word.
6. Xxxxxx (Sien Riglyn 6)
a) Xxxxxxxxx verlof
Die werknemer is geregtig op 21 opeenvolgende dae jaarlikse verlof met volle besoldiging vir elke 12 maande aaneenlopende diens, of een dag jaarlikse verlof met volle besoldiging vir elke 17 dae gewerk vir „n pro rata jaar.
b) Siekteverlof
Die werknemer is geregtig op een dag siekteverlof met betaling vir elke 26 dae gewerk gedurende die eerste ses maande diens. Daarna xxx dit
30 dae vir werknemers wat „n vyf dag week werk en 36 dae vir werknemers wat „n ses dag week werk, per drie jaar siklus beloop.
c) Kraamverlof
Die werknemer is geregtig op vier opeenvolgende maande kraamverlof. Tydens hierdie periode xxx die werknemer teen % van sy normale
salaris/ loon vergoed word.
d) Xxxxxx vir gesinsverantwoordelikheid
Die werknemer is geregtig op drie dae betaalde verlof per jaar by die geboorte, siekte of afsterwe van familie wat strek van kinders tot en met grootouers.
7. Diensbeëindiging (Sien Riglyn 7)
Hierdie kontrak kan by wyse van skriftelike kennisgewing deur enige van die partye beëindig word. Die kennis tydperke is as volg:
a) een week, indien die werknemer ses maande of korter in diens was;
b) twee weke, indien werknemer xxxxxx as ses maande, maar nie xxxxxx as
„n jaar nie in diens was;
c) Vier weke, indien die werknemer „n jaar of xxxxxx in diens was of „n plaasvervanger of huiswerker is wat xxxxxx as vier weke in diens was; en
d) „n Sertifikaat van Diens xxxx per Aanhangsel C kan by beëindiging van diens deur die werkgewer voorsien word, en indien die werknemer dit vereis, ook die rede vir diensbeëindiging.
8. Akkommodasie (Sien Riglyn 8)
Die werkgewer xxx die werknemer van akkommodasie voorsien vir so lank as wat hy/sy in diens is, xxxxx akkommodasie xxxx uitmaak van sy/haar loon/ gehuur kan word teen „n maandelikse tarief van R…………… Die werkgewer xxx die werknemer nie van akkommodasie voorsien nie. Die werknemer is verantwoordelik vir enige skade aan die akkommodasie deur hom/haar veroorsaak gedurende sy/haar bewoning daarvan.
Indien die werknemer besoekers vir „n nag wil huisves moet hy/sy vooraf toestemming van die werkgewer verkry word, met dien verstande dat sodanige toestemming nie nodig xxx xxxx waar lede van die werknemer se direkte familie (man/vrou/kinders) hom/haar besoek nie.
(Skrap wat nie van toepassing is nie)
9. Beskermingsklere
………… stelle uniforms, oorpakke, skoene, waterskoene, reënklere xxx aan die werknemer oorhandig word by indiensname, en xxx oor „n periode van ……………….. vervang word. Bg klerasie xxx die eiendom van die werkgewer xxx, en moet by dienbeëindiging terug besorg word aan die werkgewer.
(Skrap wat nie van toepassing is nie)
10. Verbod op Indiensname
Die Sektorale vasstelling verbied die indiensneming van enige persoon onder die ouderdom van 15 jaar, en dit is dus belangrik dat die werknemer die werkgewer van „n afskrif van sy identiteitsboekie voorsien.
11. Algemeen
Enige verandering/wysiging aan hierdie kontrak is slegs geldig indien dit op skrif is en deur beide partye onderteken is.
12. Spesiale Reëlings
Geteken te …………..…. op hierdie ……….……dag van ………..…..20 ……….
Getuies:
1. ……………………………………
2. …………………………………… ………………………………………
WERKNEMER
Geteken te ………………………………….…… op hierdie dag
van …………………..20………….
Getuies:
1. …………………………………………
2. …………………………………………. ………………………………………
WERKGEWER
XXXXXXX TEN OPSIGTE VAN DIE DIENSKONTRAK AANGEGAAN KRAGTENS DIE BEPALINGS VAN DIE WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75/ 1997
1. Werkbeskrywing
Artikel 1 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75/ 1997 omskryf die uitdrukkings “huiswerker”, “plaaswerker” en “werknemer” as volg:
“Huiswerker” beteken „n werknemer wat huiswerk verrig in die huis van sy/haar werkgewer, en ook-
a) „n tuinwerker,
b) „n persoon wat as bestuurder van „n motorvoertuig by „n huishouding in diens is; en
c) „n persoon wat kinders, bejaardes, xxxxxx, verswaktes of gestremdes versorg, maar nie ook „n plaaswerker nie,
“plaaswerker” beteken „n werknemer wat hoofsaaklik in of in verband met boerderybedrywighede in diens is en ook „n werknemer wat uitsluitlik of hoofsaaklik huiswerk in „n huis op „n plaas verrig;
“werknemer” beteken iemand, uitgesonderd „n onafhanklike wat vir iemand anders of vir die Staat werk en wat besoldiging ontvang of daarop geregtig is om besoldiging te ontvang, en iemand anders wat op enige wyse help om die besigheid van „n werkgewer voort te sit of te bedryf.
2. Aanvangsdatum van diens
„n Werkgewer moet wanneer „n werknemer met diens begin die werknemer van die dienskontrak voorsien. Indien „n proeftydperk oorweeg word, is dit onderhandelbaar tussen die partye.
3. Gewone werkure en werkdae
(a) „n Werkgewer mag nie van „n werknemer vereis of hom/haar toelaat om meer as:
i) 45 uur in „n week xx xxxx nie en
ii) nege ure op „n dag xx xxxx nie indien die werknemer op vyf dae of minder in „n week werk; of
iii) agt ure op „n dag xx xxxx indien die werknemer op meer as vyf dae in „n week werk.
(b) „n Etenspouse van „n uur geld na vyf uur se werk. Dit kan by wyse van ooreenkoms tot dertig minute verminder word. Waar minder as ses uur per dag gewerk word, kan weggedoen word met die etenspouse.
(c) Indien „n werknemer minder as sy/haar xxxxxx xxxx op „n Xxxxxx werk, moet die werkgewer die werknemer se gewone daaglikse loon betaal.
(d) Xxxxxxx (werk tussen 18:00 en 06:00 die volgende dag) kan slegs by ooreenkoms verrig word en indien die werknemer „n skoftoelae of minder werkure per skof as vergoeding kry. Vervoer tussen die werknemer se woon- en werkplek moet beskikbaar wees.
(e) Daar mag slegs by wyse van ooreenkoms op openbare vakansiedae gewerk word en so „n werknemer moet dubbel sy/haar gewone daaglikse loon, waar „n vol dag gewerk word, betaal word.
4. OORTYD
„n Werkgewer mag nie van „n werknemer vereis of hom/haar toelaat om xxxxxx xx xxxx nie, behalwe ooreenkomstig „n ooreenkoms en in so „n geval, nie meer oortyd xx xxxx as die voorgeskrewe drie uur op „n dag of tien uur per week nie .
5. LOON/BESOLDIGING
In artikel 1 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75/ 1997 word die uitdrukkings “besoldiging” en “loon” as volg omskryf:
“besoldiging” beteken enige betaling in kontant of in goedere of in beide kontant en goedere, gedoen of verskuldig aan iemand in ruil waarvoor daardie persoon vir „n xxxxx xxxxxxx werk, met inbegrip van die Staat;
“loon” beteken die bedrag geld aan „n werknemer betaal of betaalbaar ten opsigte van gewone werkure of, indien dit korter is, die ure wat „n werknemer gewoonlik op „n dag of in ‟n week werk.
„n Werknemer se loon word dus bereken met verwysing na die getal ure wat die werknemer gewoonlik werk.
Waar „n huiswerker vir minder as 4 ure per xxx xxxx, moet hy/sy besoldig word vir 4 ure se werk.
Afskrifte van betaalstrokies xxxx per Aanhangsel B moet vir drie jaar deur die werkgewer gehou word.
Besoldiging of loon moet in „n verseëlde xxxxxxx aan die werknemer oorhandig word.
Die volgende voorgeskrewe minimum besoldiging vir plaaswerkers, wat 9 ure per xxx xxxx, moet gehandhaaf word:
AREA A (Swellendam)
1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014 | Uurlikse Tarief | Weeklikse Tarief | Maandelikse Tarief |
R11,66 | R525,00 | R2274,82 |
Die volgende voorgeskrewe minimum besoldiging vir Huiswerkers (wat meer as 27 uur per week werk) moet gehandhaaf word:
AREA A (Swellendam)
1 Desember 2012 tot 30 November 2013 | Uurlikse Tarief | Weeklikse Tarief | Maandelikse Tarief |
R8,95 | R402,96 | R1746,00 |
Die volgende voorgeskrewe minimum besoldiging vir Huiswerkers (wat 27 uur of minder per week werk) moet gehandhaaf word:
AREA A (Swellendam)
1 Desember 2012 tot 30 November 2013 | Uurlikse Tarief | Weeklikse Tarief | Maandelikse Tarief |
R10,48 | R285,62 | R1237,60 |
6. VERLOF
Jaarlikse verlof moet geneem word ooreenkomstig „n ooreenkoms tussen die werkgewer en die werknemer of xxxx xxxx die werkgewer bepaal.
„n Werkgewer mag nie „n werknemer die verlof uitbetaal in plaas daarvan om die verlof toe te staan nie, behalwe by beëindiging van diens.
„n Werkgewer moet aan „n werknemer die verlofbetaling maak voor die begin van die verloftydperk of, volgens ooreenkoms, op die werknemer se gewone betaaldag.
„n Werkgewer hoef nie „n werknemer vir siekteverlof te betaal nie, indien die werknemer afwesig was van sy/haar werk vir meer as twee opeenvolgende dae of by meer as twee geleenthede gedurende „n tydperk van agt weke en op versoek van die werkgewer, nie ‟n mediese sertifikaat voorlê wat verklaar dat die werknemer as gevolg van sy/haar afwesigheid nie instaat was om xx xxxx nie.
„n Werknemer is geregtig op minstens vier opeenvolgende maande kraamverlof wat vier weke voor die verwagte datum van geboorte kan begin.
Geen werknemer mag vir ses weke na die geboorte xxx xxxx kind werk nie, tensy „n mediese praktisyn sertifiseer dat sy geskik is om dit te doen.
„n Werknemer wat „n miskraam gedurende die derde trimester van xxxxxxxxxxx het of „n doodgebore kind baar, is geregtig op kraamverlof vir ses weke na die miskraam of doodgeboorte.
Die werknemer moet behalwe as sy nie staat is om dit te doen nie, minstens vier weke voordat sy van voorneme is om met kraamverlof te begin, die werkgewer skriftelik in xxxxxx xxxx van die datum waarop sy van voorneme is om met kraamverlof te begin en na kraamverlof terug xx xxxx werk toe.
Die betaling van kraamvoordele xxx xxxx die Minister bepaal word.
Tydens swangerskap en ses maande daarna mag vroue nie werk doen wat gevaarlik is vir hulle of hul babas nie. Indien moontlik moet die werkgewer alternatiewe werk aan die werknemer aanbied.
Enige werknemer wat vir xxxxxx as vier maande in diens is van „n werkgewer en wat vir minstens vier dae per week vir daardie werkgewer werk, is geregtig op drie dae betaalde verlof per jaar vir die geboorte van sy kind, vir die siekte van sy/haar kind of in geval van die dood van sy/haar gade of lewensmaat of ouer, aangenome ouer, grootouer, kleinkind, xxxxx of suster.
Alvorens die werknemer vir sodanige verlof betaal word, kan die werkgewer bewys vereis van die geval waarvoor verlof geneem is.
7. Diensbeëindiging
Xxxxxx van beëindiging van „n dienskontrak moet skriftelik gegee word, behalwe wanneer dit deur „n ongeletterde werknemer gegee word.
Indien „n werknemer wat „n kennisgewing van beëindiging ontvang nie in staat is om dit te verstaan nie, moet die kennisgewing mondelings, in „n amptelike
taal wat die werknemer verstaan, deur of namens die werkgewer aan die werknemer verduidelik word.
Sodanige kennis mag nie gedurende „n verloftydperk gegee word nie en ook nie daarmee saamloop nie.
In plaas daarvan om „n werknemer kennis xx xxx, kan die werkgewer die besoldiging aan „n werknemer betaal wat die werknemer sou ontvang het indien hy/sy gedurende die kennisgewingstydperk gewerk het.
By diensbeëindiging moet „n werkgewer „n werknemer betaal vir enige betaalde vry tyd of enige tydperk van jaarlikse verlof, wat die werknemer nie geneem het nie.
By diensbeëindiging is „n werknemer geregtig op „n dienssertifikaat wat, onder andere, die volgende vermeld:
a) die werknemer xx xxxxx naam
b) die naam en adres van die werkgewer
c) die datum van begin en beëindiging van diens
d) beskrywing van werknemer se werk; en
e) die besoldiging by diensbeëindiging
Wat afdanking betref, moet die werknemer eers mondelings tereggewys word oor swak prestasie of „n oortreding. „n Eerste of tweede skriftelike waarskuwing moet deur die werkgewer en die werknemer onderteken word. Indien die werknemer ontvangs xxxxx, xxx „n getuie by die oorhandiging as bewys daarvan teken.
Afwesigheid sonder rede vir „n tydperk van vyf of meer opeenvolgende dae is voldoende vir summiere ontslag, mits die werknemer bewus is daarvan.
Wat dronkenskap betref xxx summiere ontslag afhang van die uitwerking van dronkenskap op die werknemer se vermoë om sy/haar werk te doen.
Onversoenbaarheid en die vernietiging van die vertrouensverhouding kan „n billike rede vir summiere ontslag wees.
Die werknemer is geregtig op „n Sertifikaat van Diens by beëindiging van diens xxxx per Xxxxxxxxxx X.
8. AKKOMMODASIE
Indien die werkgewer van „n werknemer wat in akkommodasie woon wat geleë is op die perseel van die werkgewer of wat deur die werkgewer verskaf word, die dienskontrak van daardie werknemer beëindig, voor die datum waarop die werkgewer geregtig was om dit te doen of waar die werkgewer die werknemer betaal in plaas van xxxxxx xxx, moet die werkgewer of werknemer van
akkommodasie voorsien vir een maand of totdat die dienskontrak regtens beëindig kan word.
9. ALGEMEEN
Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 plaas van „n verbod op die indiensneming van kinders onder die ouderdom van 15 jaar. Dwangarbeid word ook verbied.
Sekere aangeleenthede xxxx proeftydperke, reg van toegang tot werkgewer se eiendom, opleiding, bankrekeninge, pensioenskemas, begrafnisvoordele en mediese hulpskemas word nie in die Wet gereël nie. Dit mag egter onderhandel word tussen die partye en xxxx vorm van die dienskontrak.
Indien die werknemer xxxxx xx die dienskontrak te onderteken, moet sodanige weiering deur die werkgewer op skrif gestel word en deur die werkgewer en „n onafhanklike getuie onderteken word.