Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?. Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse xxxxx onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, xxx ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds xx xxxx wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, en om ons van die keuse in xxxxxx xx stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die xxxx van die plan wat geraak word te belê.
Appears in 18 contracts
Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan
Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?. Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse xxxxx onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, xxx ons die versekerde lewe planhouer versoek om 'n ander beleggingsfonds xx xxxx wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, en om ons van die keuse in xxxxxx xx stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die xxxx van die plan wat geraak word te belê.
Appears in 4 contracts
Samples: Uitkeerplan, Belastingvrye Belegging Planbeskrywing, Insurance Policy