Motorhuur - diefstal/xxxxxx van die voertuig Voorbeeld Klousules

Motorhuur - diefstal/xxxxxx van die voertuig. Indien die voertuig, xxxx hierin omskryf, gesteel of gekaap word as ‘n eenheid, xxx die maatskappy die motorhuurkoste betaal wat deur die diensverskaffer gehef word vir die huur van ‘n mediumkategorie-motor (waarvan die enjinkapasiteit nie 1600 cm3 oorskry nie) op ‘n grondslag van onbeperkte mylafstand maar met uitsluiting van die koste van brandstof of smeermiddels. Met dien verstande dat (a) die bestelling vir die huur van ‘n motor vanaf die diensverskaffer deur die maatskappy gemagtig word. (b) die huurtydperk (i) ‘n aanvang neem nie later as 21 dae na die datum van die diefstal of xxxxxx; (ii) xxx xxxxx op die dag na inbesitneming van die voertuig deur die versekerde nadat enige herstelwerk wat as gevolg van die diefstal of xxxxxx genoodsaak is, of 30 dae na die aanvang van die huurtydperk, wat ook al die eerste voorkom. SAE 04/2000 (hersien 08/2007) (c) indien enige gebeurtenis aanleiding gee tot ‘n eis wat die gehuurde voertuig betref gedurende die huurtydperk, xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste bedrag betaalbaar, xxxx vermeld in die huurkontrak, van enige koste aangegaan, en sodanige bedrag xxx aan die diensverskaffer betaalbaar wees.