Wrakverwydering Voorbeeld Klousules

Wrakverwydering. Die maatskappy xxx die redelike koste verbonde aan die terugkryging, beskerming en verwydering van die puin of wrak van die voertuig na die naaste hersteller na ‘n omskrewe gebeurtenis betaal. 2.
Wrakverwydering. Die dekking verskaf ingevolge onderafdeling A - Eie skade van hierdie afdeling word uitgebrei xx xxxxx en uitgawes in te sluit wat deur die versekerde aangegaan word ten opsigte van die opruiming en verwydering van puin en wrakstukke van enige versekerde voertuig nà skade aan sodanige voertuig deur ‘n Omskrewe gebeurtenis Met dien verstande dat: benewens die skadeloosstellingsperk ingevolge onderafdeling A - Eie skade van hierdie afdeling, die maatskappy se aanspreeklikheid ingevolge hierdie uitbreiding, hoogstens die bedrag van R5 000 (vyfduisend rand) beloop of die perk in die bylae vermeld xxxxx ookal die grootste is. 9.
Wrakverwydering. Die dekking verskaf ingevolge onderafdeling A van hierdie afdeling word uitgebrei xx xxxxx en uitgawes in te sluit wat deur die versekerde aangegaan word ten opsigte van die opruiming en verwydering van puin en wrakstukke van enige versekerde voertuig ná skade aan sodanige voertuig deur 'n omskrewe gebeurtenis met dien verstande dat benewens die skadeloosstellingsperk ingevolge onderafdeling A van hierdie afdeling, die versekeraar se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele gebeurtenis ingevolge hierdie uitbreiding, hoogstens R15 000 of die perk in die Bylae vermeld, xxx beloop.