OMGEWINGSBEHEER Voorbeeld Klousules

OMGEWINGSBEHEER. “The degree of environmental care exercised by a community says much for the level of culture and refinement attained by the said community”. (Anon.) 5.1 Xxxx xxxxxx of vullis mag in strate, op sypaadjies of op xxx erwe gestrooi word nie. 5.2 Inwoners en hulle gaste word versoek om vakante areas wat hulle besoek in ‘n netjieser toestand te laat as waarin hulle dit gevind het. Inwoners moet ook die gewoonte aanleer xx xxxxxx wat in genoemde vakante areas gestrooi is, op te tel. 5.3 Geen xxxxxx mag beskadig of verwyder word nie. 5.4 Geen diere van enige aard mag gejaag, gevang of beseer word in enige gedeelte van die Ontwikkeling nie. 5.5 Inwoners moet ‘n hoë standaard van tuin- en sypaadjie instandhouding handhaaf. 5.6 Inwoners moet verseker dat verklaarde skadelike xxxxxx xxxx beskryf in lyste “A” en “B” van skadelike xxxxxx van die Nasionale Departement van Landbou, nie in hulle tuine aangeplant word of toegelaat word om daar te groei nie. 5.7 Onbeboude erwe moet op ‘n gereelde basis tot die tevredenheid van die BBWHV skoongemaak word. By gebreke hieraan behou die BBWHV hom die reg voor om die erf op die eienaar xx xxxxx te laat skoonmaak. 5.8 Alle tuine van die inwoners moet in ‘n goeie toestand gehou word deur die eienaars daarvan. 5.9 Sprei- en sekuriteitsligte moet só geposisioneer word dat dit nie inwoners van aangrensende erwe hinder nie. 5.10 Elke erfeienaar is self verantwoordelik vir die instandhouding van die area tussen die randsteen en die grens van sy eiendom. Die BBWHV is by magte om ‘n eienaar of inwoner te verplig om die voorkoms van hierdie area op laasgenoemde xx xxxxx te verbeter. 6.