VOORWAARDES MET BETREKKING TO BOUKONTRAKTEURAKTIWITEITE Voorbeeld Klousules

VOORWAARDES MET BETREKKING TO BOUKONTRAKTEURAKTIWITEITE. 8.2.1 Kontrakteur-aktiwiteite xxx slegs vanaf 06:30 tot 17:30 gedurende weekdae toegelaat word. Nota: Geen kontrakteuraktiwiteite xxx xxxxxx spesiale vooraf toestemming oor naweke en openbare vakansiedae toegelaat word nie, aangesien hierdie dae as privaattyd geag word. Spesiale aansoeke vir kontrakteuraktiwiteit gedurende privaattyd moet minstens een week voor die beplande aktiwiteit skriftelik aan die BBWHV voorgelê word. Sodanige aansoeke moet vergesel wees van geskrewe goedkeuring van alle aangrensende bure. Slegs aansoeke vir kontrakteuraktiwiteite tussen 07:00 en 15:00 xxx oorweeg word. 8.2.2 Kontrakteurs en hulle sub-kontrakteurs en werknemers moet hulle te alle tye onderwerp aan die sekuriteitsmaatreëls van die Ontwikkeling. Die verantwoordelikheid hiervoor berus by die betrokke eienaar. 8.2.3 Die bouperseel moet so skoon en netjies as moontlik gehou word. Kontrakteurs xxx verplig word om ‘n gepaste skermfasiliteit vir afval daar te stel, te verseker dat werkers dit gebruik en afval weekliks verwyder word. Geen afval mag op die perseel verbrand word nie. Insgelyks mag geen vure op die perseel gemaak word nie. 8.2.4 Aflewerings van verskaffers moet geskeduleer word vir die xxx xxxx in subparagraaf 9.2.1 hierbo uiteengesit. 8.2.5 Die kontrakteur moet toiletfasiliteite vir sy werknemers verskaf. 8.2.6 Die eienaar en kontrakteur xxx aanspreeklik wees vir skade aan paaie, xxxxxx en privaat- of gemeenskaplike eiendom. 8.2.7 Indien die gedrag van die kontrakteur en/of subkontrakteur vir enige rede die BBWHV tot kommer xxxxx, xxx die BBWHV gepaste stappe neem xxxx nodig geag word, en/of hom die reg voorbehou om bou-aktiwiteite xx xxxxx tot tyd en wyl die onaanvaarbaare gedrag reggestel is. Die BBWHV is by magte om te eniger tyd en sonder vooraf kennisgewing op te tree, sonder verhaling van die eienaar, kontrakteur en/of subkontrakteur. 8.2.8 Die eienaar en kontrakteur verstaan en aanvaar die voorwaardes vervat in hierdie dokument, en onderneem om hulle daaraan te onderwerp. Dit sluit ook enige verdere maatreëls in wat van tyd tot tyd deur middel van skriftelike kennisgewing deur die BBWHV ingestel mag word ter voldoening daarvan deur enige subkontrakteur. 8.2.9 W.W. (Edms) Bpk is die aangewese hoofkontrakteur vir Fase 5. Indien ‘n eienaar verkies om van ‘n ander kontrakteur gebruik xx xxxx moet voorafgoedkeuring van W.W. (Edms) Bpk (of sy benoemde) verkry word. DIE REЁLS VERVAT IN HIERDIE AANHANGSEL IS NIE NOODWENDIG FINAAL OF VOLLEDIG NIE. Die BBWHV mag d...