Common use of Omskakeling van beleggingsfondse Clause in Contracts

Omskakeling van beleggingsfondse. Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx.

Appears in 12 contracts

Samples: Uitkeerplan, Uitkeerplan, Uitkeerplan

Omskakeling van beleggingsfondse. Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx. As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, xxx die opsie gekanselleer word.

Appears in 1 contract

Samples: Investment Plan Description