Common use of Omskrewe gebeurtenisse Clause in Contracts

Omskrewe gebeurtenisse. Skadevergoeding wat die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van die toevallige dood, liggaamlike besering of siekte van enige persoon (hierna besering genoem) of die toevallige verlies van of fisieke skade aan tasbare eiendom (hierna skade genoem) wat gedurende die versekeringstydperk in die loop van of in verband met die besigheid binne die gebiedsperke plaasvind.

Appears in 2 contracts

Samples: Kommersiële Versekering Afdeling Gemeenregtelike Aanspreeklikheid, Gemene Regtelike Aanspreeklikheid